Tag: vroeg

Home vroeg
Vroeg uit die vere met Dricus du Plessis
Post

Vroeg uit die vere met Dricus du Plessis

Vroeg uit die vere met Dricus du Plessis Ondersteuners in Suid-Afrika en Namibië gaan môre vroeg op wees om Dricus du Plessis se groot geveg te sien. Hy kom vyf-uur teen Sean Strickland in die middelgewig se Ultimate Fighter-kampioenskap in Toronto, Kanada te staan. Dit is Du Plessis se eerste titelgeveg in die UFC en...

Voedselpryse sal steeds vroeg vanjaar styg
Post

Voedselpryse sal steeds vroeg vanjaar styg

Voedselpryse sal steeds vroeg vanjaar styg Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group maan verbruikers om voor te berei vir nog voedselprysstygings vroeg hierdie jaar. Dit geld nie net vir Suid-Afrikaners nie maar ook plaaslike huishoudings. Die koördineerder van die groep, Mervyn Abrahams, het onthul kosprysverhogings is die hoogste in 14 jaar, met voedselinflasie wat...

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê
Post

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê

Voer: Te vroeg om oor pryse te sê In Oktober is die voervervaardigers in Suid-Afrika gedwing om hul voerpryse te verhoog in reaksie op die stygende koste van grondstowwe, volgens ‘n verslag deur die Animal Feed Manufacturers Association, wat Suid-Afrika se veevoerbedryf verteenwoordig. Verder dreig die El Nino-weerverskynsel wat minder reën kan beteken en die...

Dangote se raffinadery begin vroeg
Post

Dangote se raffinadery begin vroeg

Dangote se raffinadery begin vroeg ’n Mega-raffinadery wat in Nigerië gebou is deur die miljardêr Aliko Dangote het sy eerste vate ru-olie ontvang. Sedert Vrydag is 1 miljoen vate afgelaai. Olieraffinering, wat aanvanklik geskeduleer was vir laat Julie, of vroeg in Augustus volgende jaar, behoort Nigerië in staat te stel om ‘n einde te maak...

Daurês-kiesafdeling sal vroeg volgende jaar water hê – Kosmos 94.1
Post

Daurês-kiesafdeling sal vroeg volgende jaar water hê – Kosmos 94.1

Daurês-kiesafdeling sal vroeg volgende jaar water hê Plaaslike berigte lui dat die inwoners van die Daurês-kiesfadeling binnekort verligting sal hê na watertekorte wat meer as sewe jaar duur. ‘n Pyplyn wat op die oomblik geïnstalleer word sal vroeg volgende jaar voltooi wees, vroeër as wat verwag is. Die 23-kilometer pyplyn sal verskeie akkerbouprojekte moontlik maak...

Nuwe VSA ambassade in Windhoek open vroeg in 2024 – Kosmos 94.1
Post

Nuwe VSA ambassade in Windhoek open vroeg in 2024 – Kosmos 94.1

Nuwe VSA ambassade in Windhoek open vroeg in 2024 Die Amerikaanse regering is trots op die nuwe Amerikaanse ambassade-kompleks in Windhoek wat tans onder konstruksie is. Die waarde van die ontwikkeling op die hoek van Nelson Mandela-rylaan en Metjestraat is meer as 275 miljoen Amerikaanse dollar. Die projek verskaf werk aan meer as 2 000...