Meer mans as vrouens sterf aan TB Die verslag van die TB-aanspreeklikheid-konsortium, ‘What About Mortality’, lig ongelykhede uit in tuberkulose-sterftes tussen mans en vroue in Suider-Afrika. Mans se sterftekoers is 1,7 keer hoër as vroue s’n, toegeskryf aan rook- en drinkkoerse. Daarby neem mans minder deel aan MIV-verwante bedrywighede, het laer TB-toetskoerse en hou minder...
Tag: vrouens
Sowat 70% van sterftes in Gaza-konflik is vrouens, kinders
Sowat 70% van sterftes in Gaza-konflik is vrouens, kinders Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê die organisasie gaan voort om ‘n beroep op Hamas te doen om gyselaars vry te laat, van wie talle dringende mediese aandag benodig. Ghebreyesus het ‘n aanlyn nuuskonferensie in Genève gehou oor globale gesondheidskwessies. Meer as 10 000 mense...
Hou op vrouens aanrand: oud-ombudsman
Hou op vrouens aanrand: oud-ombudsman Die Namibiese polisie sê sy gedrag-direktoraat is besig om die saak van beweerde aanranding van ‘n swanger vrou deur haar kêrel, Valentino Endjala, te ondersoek. Nampol woordvoerder Adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi sê Endjala is ‘n polisie-reservis en hoewel daar nog nie ‘n kriminele saak oopgemaak is nie, word hy ondersoek in...