Vrugteprodusente, registreer asb Die Namibiese Akkerbouraad vra alle kommersiële vrugteboere om te registreer. Die raad meen die inligting sal hom toelaat om gepaste ingrypings in die sektor daar te stel. Produsente sal inligting verskaf van die kultivars wat aangeplant is, wanneer dit geplant is, hoeveel bome en hektaar daar is, verwagte en werklike oeste en opbrengs...
December 15, 2024