Tag: vry

Home vry
Zuma vry nou na wit Afrikaanssprekendes
Post

Zuma vry nou na wit Afrikaanssprekendes

Zuma vry nou na wit Afrikaanssprekendes Oudpresident Jacob Zuma sê witmense hoef nie bang te wees vir hom en sy uMkhonto we Sizwe  party nie.  Netwerk24 berig Zuma het ‘n Afrikaner leierskap forum in Pretoria toegespeek waar die diamantsmous Louis Liebenberg ook teenwordig was. Zuma sê nie net wit en swart moet verenig, maar swart...

Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry
Post

Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry

Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry Landdros David Mukuyu het alle klagte teen CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove in die Windhoek-landdroshof laat vaar en die saak van die rol geskrap. Hy het verder beveel dat Botha en sy vrou onmiddellik vrygelaat word. Die prokureur Afrika Jantjies, wat vroeër die...

Namibië vry na beleggings in Kaapstad
Post

Namibië vry na beleggings in Kaapstad

Namibië vry na beleggings in Kaapstad Namibië se konsul-generaal in Kaapstad, Selma Nghinamundova, sê Namibië tel onder die nasies wat van die mees gesogte minerale wêreldwyd het wat as kritieke insette in groen tegnologie beskou word. Sy het namens myne en energie-minister Tom Alweendo gepraat by die ‘Investing in Africa’ mynbou-indaba in Kaapstad, en bygevoeg...

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos
Post

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos Brand South Africa hoop om vertroue by beleggers by die Wêreld Ekonomiese Forum in te boesem en hul ingesteldheid van onsekerheid na vertroue te verskuif. Die wêreldleierskonferensie in Davos, Switserland, is gister afgesluit. Brand SA se waarnemende uitvoerende hoof, Sithembile Ntombela, beklemtoon deursigtigheid was bo-aan die agenda tydens die...

Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president
Post

Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president

Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president Die Zambiese president, Hakainde Hichilema, moedig mense aan om van stede en dorpe na plattelandse dorpies te verhuis, ná die dood van ongeveer 300 mense in ‘n cholera-uitbraak. Swak sanitasie in sommige digbevolkte stedelike gebiede is ‘n goeie teelaarde vir cholera, sê Hichilema. Om...

Oscar Pistorius is Vrydag ‘n vry man
Post

Oscar Pistorius is Vrydag ‘n vry man

Oscar Pistorius is Vrydag ‘n vry man Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius word Vrydag op parool vrygelaat. Die 37-jarige atleet het sy vriendin Reeva Steenkamp op Valentynsdag in 2013 by sy huis in Pretoria doodgeskiet. Hy beweer hy het deur sy badkamerdeur geskiet omdat hy gedink het daar is ʼn inbreker in die huis en...

Spring so bankslenters vry oor feestyd
Post

Spring so bankslenters vry oor feestyd

Spring so bankslenters vry oor feestyd Die uitvoerende hoof van FNB Entry Wallet in Suid-Afrika, Zibu Nqala, het kliënte gewaarsku om uiters versigtig te wees wanneer hulle outomatiese tellermasjiene gebruik. Sy sê daar is gewoonlik ‘n skerp styging in kontantontrekkings tydens die feestyd en ‘n toename in OTM-verwante bedrog. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met...

Wetenskap spreek Australië se ‘reeksmoordenaar’ vry
Post

Wetenskap spreek Australië se ‘reeksmoordenaar’ vry

Wetenskap spreek Australië se ‘reeksmoordenaar’ vry ‘n Australiese ma wat toegesluit is vir die moord op haar vier kinders, is vandag vrygespreek. Kathleen Folbigg is in 2003 toegesluit geneem nadat sy skuldig bevind is aan die moord op haar kinders, wat tussen 1989 en 1999 skielik dood is. Folbigg, wat as Australië se ergste vroulike reeksmoordenaar...

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng
Post

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng Hamas het nog 11 Israelse gyselaars, insluitend ʼn drie-jarige tweeling, vrygelaat in ruil vir 33 Palestyne wat uit Israelse tronke vrygelaat is. Dit volg nadat ʼn ooreenkoms bereik is dat die skietstilstand tussen Israel en Hamas in Gaza met twee dae verleng word. Hamas het tot dusver...

Bon Jovi stel oorspronklike Kers-liedjie vry
Post

Bon Jovi stel oorspronklike Kers-liedjie vry

Bon Jovi stel oorspronklike Kers-liedjie vry Hierdie week het Bon Jovi op sosiale media aangekondig dat hulle ’n vroeë Kersgeskenk vir aanhangers het. Die groep sê: “Ons nuwe oorspronklike vakansieliedjie, ‘Kersfees is nie Kersfees nie’, is hierdie Vrydag uit.” Die groeplede – Jon Bon Jovi, David Bryan, Hugh McDonald, Tico Torres, Phil Xenidis, John Shanks...