Tag: vry

Home vry
Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie
Post

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie ‘n Politieke ontleder het gereageer op Swapo wat sy veldtog vir 2024 reeds van stapel gestuur het en aggressief besig is om stemme te werf. Volgens dr. Ndumba Kamwanyah, kan Swapo niks as vanselfsprekend aanvaar nie, veral nie met die uitdagings op voetsoolvlak nie. Kamwanyah sê...

TikTok ‘dokter’ stap vry uit hof
Post

TikTok ‘dokter’ stap vry uit hof

TikTok ‘dokter’ stap vry uit hof Die Landdroshof in Johannesburg het die saak teen die vals dokter, Matthew Lani, laat vaar. Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig Lani is uit aanhouding vrygelaat nadat die saak nie op die hofrol geplaas is nie. Die Gautengse Gesondheidsdepartement het vroeër hierdie maand ‘n saak teen Lani geopen. Hy is...

Oos-Kaap vry na beleggings – Kosmos 94.1
Post

Oos-Kaap vry na beleggings – Kosmos 94.1

Oos-Kaap vry na beleggings Die Oos-Kaapse regering sê hy is vol vertroue sy derde beleggingskonferensie gaan ʼn sukses wees. Verlede jaar is beleggings van 46 miljard Suid-Afrikaanse rand aangekondig wat tot ʼn duisend nuwe werksgeleenthede gelei het. Die konferensie word vandag in die Internasionale Konvensiesentrum in Oos-Londen gehou. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê nuwe beleggings by vanjaar se...

Republikeine vry in Iowa vir stemme – Kosmos 94.1
Post

Republikeine vry in Iowa vir stemme – Kosmos 94.1

Republikeine vry in Iowa vir stemme Dit was ‘n besige naweek by die Iowa-skou met verskeie top-kandidate vir die Republikeinse nominasie wat gevry het na ondersteuners. Die skou is uiters belangrik om dat dit derduisende besoekers lok en Iowa self is net so belangrik omdat die eerste Republikeinse koukus einde Januarie daar gehou sal word....

Vermeende verkragter van 14-jarige vry op borgtog – Kosmos 94.1
Post

Vermeende verkragter van 14-jarige vry op borgtog – Kosmos 94.1

Vermeende verkragter van 14-jarige vry op borgtog Die Rehoboth-landdroshof het borgtog van 3 000 Namibiese dollar toegestaan aan ‘n man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n minderjarige meisie verkrag het. Die 48-jarige Erensfrid ‘Oompies’ Fredericks, word daarvan aangekla dat hy ‘n 14-jarige meisie in April vanjaar in ‘n rivierbedding by Rehoboth verkrag het. Hy...

Japan kom vry na minerale, groenwaterstof – Kosmos 94.1
Post

Japan kom vry na minerale, groenwaterstof – Kosmos 94.1

Japan kom vry na minerale, groenwaterstof Die Japannese minister van ekonomie, handel en nywerheid, Yasutoshi Nishimura, het vir die eerste keer op ‘n amptelike besoek in Namibië aagekom. Nishimura sal ‘n hoflikheidsbesoek aan President Hage Geingob vandag by Staatshuis doen. Die handelsminister Lucia Iipumbu en minister van myne en energie Tom Alweendo sal ook aan...

Republikeine vry na geld, stemme in Iowa – Kosmos 94.1
Post

Republikeine vry na geld, stemme in Iowa – Kosmos 94.1

Republikeine vry na geld, stemme in Iowa Dertien Republikeinse presidentskandidate het die podium in die vroeë stemgeregtigde deelstaat Iowa gedeel met Donald Trump wat steeds peilings oorheers ondanks die talle regsake wat hy in die gesig staar. Die kandidate het die Lincoln fondsinsameling bygewoon en die geleentheid gebruik om skenkers en plaaslike partyleiers toe te...

Mbumba vry na beleggings in Rusland – Kosmos 94.1
Post

Mbumba vry na beleggings in Rusland – Kosmos 94.1

Mbumba vry na beleggings in Rusland Die Namibiese visepresident Nangolo Mbumba is in St. Petersburg, in Rusland, vir die tweede Rusland-Afrika ekonomiese en humanitêre beraad wat vandag tot ‘n einde kom. Mbumba lei die Namibiese afvaardiging, wat die minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah, insluit; sowel as die ministers van handel, inligting en arbeid. LP’s...

Britse hof spreek Kevin Spacey vry van alle klagtes – Kosmos 94.1
Post

Britse hof spreek Kevin Spacey vry van alle klagtes – Kosmos 94.1

Britse hof spreek Kevin Spacey vry van alle klagtes Die Oscar-bekroonde akteur Kevin Spacey is vrygespreek op alle aanklagte ná ‘n verhoor van vier weke waar beskuldigings van seksuele aanranding teen hom gemaak is. Die 64-jarige is onskuldig bevind op nege aanklagte van seksuele oortredings tussen 2001 en 2013, wat met vier mans verband hou....