Die betekenis van Goeie Vrydag Christene in Namibië en regoor die wêreld vier hierdie naweek Paasfees. Vir baie mense is dit net nog ‘n langnaweek, maar vir gelowiges is dit een van die belangrikste tye op die kerk-kalender. Pastoor Cas Becker van die Agape gemeente in Windhoek vertel meer oor die betekenis van Goeie Vrydag,...
Tag: Vrydag
Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra
Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag. Hy het vanoggend gepoog om ‘n formele borgaansoek te bring maar die landdros was nie beskikbaar nie. Botha en sy vrou, van CBI Exchange, word van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar verdink. Hulle het...
Navalny Vrydag in Moskou begrawe
Navalny Vrydag in Moskou begrawe Die wyle Russiese opposisieleier Alexei Navalny sal môre in Moskou ter ruste gelê word na sy dood in ‘n Arktiese tronk vroeër die maand. Sy liggaam is eers na agt dae aan sy naasbestaandes oorhandig, met nog geen sekerheid oor die oorsaak van sy dood nie. Navalny se woordvoerder, Kira...
Brandstofpryse dalk Vrydag bekend – Kosmos 94.1
Brandstofpryse dalk Vrydag bekend Die energie-ministerie sê die komitee wat brandstofpryse bepaal sal Donderdag vergader, terwyl die nuwe brandstofpryse volgende week Woensdag in werking tree. Hierdie maand het die ministerie die prys van brandstof verlaag na ‘n hersiening van vervoertariewe. Die ministerie het ‘n onderverhaling van 44 sent per liter op petrol aangeteken en onderverhalings...
Staatsdiens werk net tot 10vm Vrydag
Staatsdiens werk net tot 10vm Vrydag Die kantoor van die eerste minister het opdrag gegee dat alle staatsdienspersoneel tot Vrydagoggend om 10-uur sal werk, terwyl die land voorberei vir president Hage Geingob se roudiens en begrafnis. Die daaglikse inligtingsessie oor die staatsbegrafnis het vandag by die Staatsinligtingsentrum plaasgevind. Inligting-minister Emma Theofelus sê dat die regering...
Vrydag as skool-vakansiedag verklaar – Kosmos 94.1
Vrydag as skool-vakansiedag verklaar Die onderwys-ministerie het aangekondig dat Vrydag, 23 Februarie as ‘n skool-vakansiedag verklaar is. Dit vorm deel van die nasionale rou-reëlings vir president Hage Geingob se begrafnis naweek. Skoolhoofde, onderwysers en leerlinge word versoek om verteenwoordigende groepe van tussen 15 en 20 leerders in volle skool-uniforms saam te stel. Hulle sal Vrydag...
Red Bull se spanhoof word Vrydag verhoor
Red Bull se spanhoof word Vrydag verhoor Motorsport: Die hoof van Red Bull se Formule Een-span, Christian Horner, word Vrydag verhoor nadat hy van onvanpaste bedrag beskuldig is. Die span se eienaars het ‘n onafhanklike ondersoek begin na die beskuldigings. Hulle sê hulle neem die beskuldigings baie ernstig op, maar weier om meer inligting te...
Oscar Pistorius is Vrydag ‘n vry man
Oscar Pistorius is Vrydag ‘n vry man Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius word Vrydag op parool vrygelaat. Die 37-jarige atleet het sy vriendin Reeva Steenkamp op Valentynsdag in 2013 by sy huis in Pretoria doodgeskiet. Hy beweer hy het deur sy badkamerdeur geskiet omdat hy gedink het daar is ʼn inbreker in die huis en...
Beurtkrag tot Vrydag opgeskort – Kosmos 94.1
Beurtkrag tot Vrydag opgeskort Eskom het aangekondig beurtkrag bly tot vieruur Vrydagmiddag in die buurland opgeskort aangesien beskikbare opwekkingsvermoë voldoende verbeter. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena sê die aanvraag gisteraand tydens spitstyd was 23 471 megawatt: Post navigation Source link
Fishrot-verhoor weer uitgestel, tot Vrydag
Fishrot-verhoor weer uitgestel, tot Vrydag Die saak waarin die Fishrot-beskuldigdes moet pleit op 42 aanklagte wat verband hou met onder meer bedrog, korrupsie en rampokkery, kon nie vandag voor regter Moses Chinhengo voortgaan nie. Twee van die verdedigingsadvokate het nie opgedaag nie met Florian Beukes wat afgeboek is terwyl Mbanga Siyomunji uitstedig is. Voormalige minister...