Regter sê Trump se ‘vrye spraak’ het misdadigheid bevorder ’n Regter in die Amerikaanse deelstaat Georgia het Donald Trump se poging om kriminele aanklagte in die staat se 2020-verkiesinginmengingsaak teen hom af te wys, verwerp. Die Republikeinse voormalige president het aangevoer die aanklagte skend sy vrye spraak-regte. Regter Scott McAfee het in die hooggeregshof in...
Tag: vrye
Biden is te oud om vrye wêreld te lei
Biden is te oud om vrye wêreld te lei ‘n Amerikaanse kongreslid wat president Joe Biden, ‘n mede-demokraat, van ‘n tweede termyn wil stuit, het Biden as swak en onverkiesbaar beskryf. Kongreslid Dean Phillips, ‘n skatryk demokraat van Minnesota wat vir president verkiesbaar is, het tydens ‘n veldtoggeleentheid in Nashua, New Hampshire, gesê dat hy...
Tienduisende steeds in Maine gehok, skieter op vrye voet
Tienduisende steeds in Maine gehok, skieter op vrye voet Tienduisende mense is aangesê om binne te bly na gisteraand se dodelike skietery in Lewiston in die Amerikaanse deelstaat, Maine. Minstens 22 mense is dood en 30 gewond. Volgens die polisie is ʼn 40-jarige vuurwapeninstrukteur, Robert Card, ‘n persoon van belang in die skietery. Hy het...
GRN vra vir skietstilstand in Midde-Ooste, eis steeds vrye Palestynse staat
GRN vra vir skietstilstand in Midde-Ooste, eis steeds vrye Palestynse staat Die Namibiese regering sê hy het groot kommer oor die geweld in die Midde-Ooste, veral omdat burgerlikes sterf. Terwyl die regering steeds ‘n beroep vir ‘n onafhanklike Palestynse staat doen, sê Penda Naanda, uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkinge, dat beide kante...