Tag: vrygelaat

Home vrygelaat
Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word
Post

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word

Withuis vra weer dat Hamas-gyselaars vrygelaat word Die Withuis het weer ʼn beroep op Hamas gedoen om vroue, bejaardes en gewonde gyselaars vry te laat en ʼn tydelike skietstilstand in die konflik met Israel te aanvaar. Hamas sê hy sal slegs ʼn ooreenkoms aanvaar wat gebaseer is op ʼn permanente skietstilstand, die beëindiging van die...

Zim opposisie-lid na amper 2 jaar vrygelaat
Post

Zim opposisie-lid na amper 2 jaar vrygelaat

Zim opposisie-lid na amper 2 jaar vrygelaat ’n Zimbabwiese hof het die opposisiepolitikus Job Sikhala vrygelaat ná byna 600 dae van voorverhoor-aanhouding op aanklagte van aanhitsing van openbare geweld in 2022. Die 51-jarige Sikhala, ’n leier in die opposisieparty Citizens Coalition for Change, is dosyne kere gearresteer sedert hy sy politieke loopbaan in 1999 begin...

Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat
Post

Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat

Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat Die selfverklaarde profeet en renosterstroper Jackson Babi is uit die tronk vrygelaat nadat hy ‘n boete van byna 230 000 Namibiese dollar betaal het, volgens plaaslike berigte. Hy sal vanaand op sosiale media regstreeks uitsaai, het sy kerk, House of Joy Ministry, aangekondig. Babi is in September 2021...

11 verdagtes in Port St Johns-taxigeweld vrygelaat
Post

11 verdagtes in Port St Johns-taxigeweld vrygelaat

11 verdagtes in Port St Johns-taxigeweld vrygelaat Die Oos-Kaapse polisie het bevestig die saak teen elf verdagtes wat in verband met die taxigeweld in Port St Johns vasgetrek is, was weens gebrek aan bewyse nie op die hofrol nie en die verdagtes is vrygelaat. Drie mense is dood en ses beseer toe twee taxiverenigings Dinsdag...

Drie ontvoerde joernaliste in Mexiko vrygelaat
Post

Drie ontvoerde joernaliste in Mexiko vrygelaat

Drie ontvoerde joernaliste in Mexiko vrygelaat Drie joernaliste wat onlangs in Mexiko se suidelike deelstaat Guerrero ontvoer is, is ongedeerd bevry ná soektog operasies deur veiligheidsowerhede. Mexiko is een van die wêreld se dodelikste lande vir joernaliste, met vyf wat vanjaar dood is volgens die internasionale vryspraakgroep, Artikel 19. Die drie joernaliste wat Saterdag vrygelaat...

Gyselaars vrygelaat uit Gaza – Kosmos 94.1
Post

Gyselaars vrygelaat uit Gaza – Kosmos 94.1

Gyselaars vrygelaat uit Gaza Al 13 Israeliese gyselaars is vrygelaat, volgens die Israeliese premier se kantoor. Thailand se premier, Srettha Thavisin, sê ook dat hy bevestiging ontvang het van die vrylating van 12 Thaise burgers uit Gaza. Die Rafah-grensoorgang tussen Egipte en Gaza word reggekry om gyselaars te ontvang, ter voorbereiding van hul oorplasing na...

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf
Post

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf Duisende gevangenes is regoor Nigerië uit die tronk vrygelaat in ‘n poging om oorbevolking aan te pak. Die stap is deel van ‘n strategie deur die Nigeriese president Bola Ahmed Tinubu, wat vroeër vanjaar verkies is, om Nigerië se oorbevolkte tronke te ontlont. Oor die naweek is meer...

Amushelelo moet vrygelaat word, sê NEFF
Post

Amushelelo moet vrygelaat word, sê NEFF

Amushelelo moet vrygelaat word, sê NEFF Die omstrede aktivis Michael Amushelelo, wat steeds in aanhouding is, verskyn Woensdag in die Windhoekse landdroshof op klagte wat verband hou met ‘n mislukte protesoptog teen jeugwerkloosheid in Maart. Sy vrou, Julietta, het volgens berigte gesê sy gaan ‘n optog reël om sy vrylating te eis. Amushelelo is borgtog...

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat – Kosmos 94.1
Post

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat – Kosmos 94.1

‘n Miljoen ton water is in Libië vrygelaat Daar word beraam meer as ‘n miljoen ton water is op een slag vrygelaat toe Storm Daniël dié week die ooste van Libië getref het. Kenners sê die vernietiging is meestal veroorsaak toe twee damme meegegee het in die normaalweg droë Wadi Derna-rivier wat vloei deur die...

Opposisieleier in Tanzanië vrygelaat – Kosmos 94.1
Post

Opposisieleier in Tanzanië vrygelaat – Kosmos 94.1

Opposisieleier in Tanzanië vrygelaat Een van Tanzanië se vernaamste opposisieleiers en voormalige presidensiële kandidaat Tundu Lissu is op borgtog vrygelaat ure nadat hy deur die polisie gearresteer is omdat hy na bewering ‘n onwettige byeenkoms gehou het. Lissu, ondervoorsitter van Tanzanië se grootste opposisieparty Chadema, is Sondag saam met ander partyleiers in die noorde van Tanzanië se Arusha-streek uit ‘n...