Tag: vryheid

Home vryheid
Vryheid kom teen ‘n prys…
Post

Vryheid kom teen ‘n prys…

Vryheid kom teen ‘n prys… Vandag herdenk Namibië 34 jaar van onafhanlikheid. Maar vryheid soos hulle sê kom teen ‘n prys. Volgens die skadu-finansminister, Nico Smit, van die opposisie party, die Popular Democratic Movement, kan die prys in ons ekonomie gevoel word. Hy bevraagteken ook waar die geld vandaan sal kom om die minderbevooregtes te...

Zim vertoon swak in menseregte, vryheid
Post

Zim vertoon swak in menseregte, vryheid

Zim vertoon swak in menseregte, vryheid In die jongste Menseregte-vryheidsindeks wat verlede jaar verskyn het word Zimbabwe uitgelig as een van die swakste lande ter wêreld wat betref die bevordering en beskerming van menseregte. Die land is in die 153ste plek, uit 165 lande. Die verslag, wat saamgestel is deur Think Tank, gee ‘n omvattende...

Amushelelo begin ‘n hongerstaking vir sy vryheid
Post

Amushelelo begin ‘n hongerstaking vir sy vryheid

Amushelelo begin ‘n hongerstaking vir sy vryheid In ‘n Facebook-plasing getiteld ‘Vryheid of Dood’ skryf die arbeidsaktivis Michael Amushelelo dat hy tot die besef gekom het dat sy lewe niks beteken nie. Hy sê as sy lewe enigiets vir enigiemand beteken het, sou daar elke dag duisende mense voor die aanhoudingselle gewees het wat sy vryheid eis. Hy sê daarom het hy geen ander keuse as om vir sy...

Swakop-tronkvoëls se vryheid van korte duur – Kosmos 94.1
Post

Swakop-tronkvoëls se vryheid van korte duur – Kosmos 94.1

Swakop-tronkvoëls se vryheid van korte duur Die Namibiese polisie op Swakopmund het die twee gevangenes, die 20-jarige vermeende verkragter, Ralph Uiseb en 31-jarige vermeende dief, Michael Goeieman, wat ontsnap het uit die aanhoudingselle by die Swakopmund-polisiestasie, vasgetrek. Die twee is in die DRK-informele nedersetting op Swakopmund weer in hegtenis geneem. Die polisie het tot dusver...