Tag: VSAregering

Home VSAregering
VSA-regering dagvaar Apple – Kosmos 94.1
Post

VSA-regering dagvaar Apple – Kosmos 94.1

VSA-regering dagvaar Apple Die Amerikaanse Departement van Justisie het ʼn monopolie-geding teen Apple ingedien. Hy beskuldig die tegnologiereus dat hy die slimfoonmark oorheers en die kompetisie benadeel. Die saak is ʼn direkte uitdaging teen die maatskappy se belangrikste produkte en praktyke wat sy iMessage-diens insluit, asook hoe toestelle soos die iPhone en Apple Watch skakel....

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy
Post

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy Die Amerikaanse kongres het ʼn gedeeltelike sluiting van die regering naelskraaps vermy deur ʼn korttermyn-bestedingswetsontwerp te aanvaar. Die wetgewing is goedgekeur nadat 107 Republikeine en 207 Demokrate dit ondersteun het. Dit is die derde tussentydse bestedingsmaatreël van hierdie fiskale jaar en sal die regering se befondsing tot vroeg in...

VSA-regering dagvaar Texas oor Rio Grande-versperring – Kosmos 94.1
Post

VSA-regering dagvaar Texas oor Rio Grande-versperring – Kosmos 94.1

VSA-regering dagvaar Texas oor Rio Grande-versperring Die Amerikaanse Departement van Justisie dagvaar die staat Texas oor sy gebruik van drywende versperrings in die Rio Grande. Die staat se Republikeinse goewerneur, Greg Abbott, het die versperrings verlede maand in gebruik gestel om migrante op die grens tussen Amerika en Mexiko te keer. Dit bestaan deels uit oranje boeie...