Tag: vulkaan

Home vulkaan
Ysland se vulkaan neem reeds af
Post

Ysland se vulkaan neem reeds af

Ysland se vulkaan neem reeds af Vulkanoloog Haraldur Sigurdsson sê die vulkaanuitbarsting in Ysland is reeds besig om af te neem. Dit is na byna 4 000 inwoners van die vissersdorpie Grindavik ontruim is. Volgens Sigurdsson was die lawafonteine ongeveer 200 meter hoog maar, die goeie nuus is dit blyk om vinnig af te neem....

Ysland se vulkaan bars uit
Post

Ysland se vulkaan bars uit

Ysland se vulkaan bars uit ’n Vulkaan het laat Maandag in die suidweste van Ysland uitgebars en lawa en rook oor ’n wye gebied uitgespoeg ná weke se intense aardbewing aktiwiteit. Uit vrees vir ‘n aansienlike uitbarsting op die Reykjanes-skiereiland, het owerhede verlede maand byna 4 000 inwoners van die vissersdorpie Grindavik ontruim en die...

11 bergklimmers dood toe vulkaan uitbars
Post

11 bergklimmers dood toe vulkaan uitbars

11 bergklimmers dood toe vulkaan uitbars Elf bergklimmers is vandag dood in Indonesië gevind ná die uitbarsting van die Marapi-vulkaan in Wes-Sumatra. Die soektog om nog 12 vermistes te vind, is tydelik gestaak weens kommer oor veiligheid. Drie oorlewendes is saam met die liggame van die 11 klimmers gevind, onder 75 in die gebied ten...

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting
Post

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting

Ysland berei voor vir vulkaan uitbarsting Yslandse owerhede sê hulle berei hulle voor vir ‘n vulkaniese uitbarsting in die suidweste van die eiland in die komende dae na ‘n reeks aardbewings en bewyse dat magma vinnig onder die grond versprei. Die Yslandse meteorologiese kantoor sê daar is ‘n aansienlike risiko vir ‘n uitbarsting op of...

Gebied om vulkaan in Ysland afgesper – Kosmos 94.1
Post

Gebied om vulkaan in Ysland afgesper – Kosmos 94.1

Gebied om vulkaan in Ysland afgesper Die polisie in Ysland het die gebied om ‘n vulkaan afgesper om inwoners van die Reykjanes-skiereiland te beskerm teen giftige gas wat weens die vulkaan-uitbarsting in die lug is. Inwoners van die gebied is ook aangeraai om huise se vensters toe te hou en enige ventilasie-toestelle af te skakel....