Vullisverbranding moet gerapporteer word, sê brandweer Inwoners van Eros in die hoofstad kla oor rook van brande by die nabygeleë stortingsterrein wat oor die woonbuurt waai en hulle is bekommerd oor die gesondheidsimplikasies daarvan. Die Stad Windhoek se departement van ramprisikobestuur tref reeds voorsorgmaatreëls om te verhoed dat brande tydens die droë somerseisoen in en...
January 1, 2025