Tag: vuur

Home vuur
Ouers vuur korrupsie in skole aan
Post

Ouers vuur korrupsie in skole aan

Ouers vuur korrupsie in skole aan Die jongste Afrobarometer opname toon dat ouers korrupsie in skole aanvuur. Die peiling toon dat 13 persent van ouers in Namibië omkoopgeld sal betaal om die nodige dienste by staatskole te bekom terwyl 16 persent sê dat onderwys ‘n prioriteitsprobleem in die land is. In die land het 46...

Noord-Korea vuur kruisermissiele af – Kosmos 94.1
Post

Noord-Korea vuur kruisermissiele af – Kosmos 94.1

Noord-Korea vuur kruisermissiele af Noord-Korea het verskeie kruisermissiele van ‘n oostelike militêre hawe afgevuur, sê Suid-Korea se gesamentlike stafhoofde. Die missiele is vroeg die oggend gelanseer en is deur Suid-Koreaanse en Amerikaanse intelligensie-owerhede ontleed. Dit is Noord-Korea se derde wapendemonstrasie vanjaar te midde van toenemende spanning met Amerika, Suid-Korea en Japan. Amptenare in Washington en...

Gamsberg brand steeds, vuur is in die berge
Post

Gamsberg brand steeds, vuur is in die berge

Gamsberg brand steeds, vuur is in die berge Dit brand steeds by Gamsberg. Die brand, het Sondagnamiddag reeds ontstaan net wes van Rehoboth op die C26-roete. Die brand is op die oomblik in die berge en daar is talle spanne op die toneel, wat lede van die Marshall Rangers insluit. Sean Naude van die Namibia...

Noord-Korea vuur glo langafstand ballistiese missiel af – Kosmos 94.1
Post

Noord-Korea vuur glo langafstand ballistiese missiel af – Kosmos 94.1

Noord-Korea vuur glo langafstand ballistiese missiel af Noord-Korea het blykbaar vanoggend ‘n langafstand ballistiese missiel afgevuur wat net buite Japannese gebiedswaters geval het. Die afvuur van ‘n inter-kontinentale ballistiese missiel volg nadat Pyongyang vroeër die week gedreig het om Amerikaanse verkenningsvliegtuie af te skiet wat naby die Oossee gevlieg het. Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie het Noord-Korea...