Verwyder alle vuurwapens uit samelewing: Azapo Die Azanian People’s Organisation sê as Suid-Afrika misdaad ‘n ernstige knou wil toedien, behoort alle vuurwapens uit die samelewing verwyder te word. Dit beteken net die land se sekerheidsmagte sal toegelaat word om vuurwapens te dra. Meer as 20 000 mense word elke jaar vermoor, met net 10 persent...
Tag: vuurwapens
SAPD vernietig meer as 18 000 vuurwapens
SAPD vernietig meer as 18 000 vuurwapens Die Suid-Afrikaanse polisie het meer as 18 000 vuurwapens, vuurwapen-onderdele en ammunisie in Vanderbijlpark, in Gauteng, vernietig. Die vernietigingsoperasie was gerig op vuurwapens wat in misdade gebruik word, insluitend transitorooftogte en geslagsgeweld-sake. Dit is die tweede keer in die 2023/2024-boekjaar dat wapens vernietig word, met Gauteng die provinsie...
Wettige vuurwapens ‘moet strenger beheer word’
Wettige vuurwapens ‘moet strenger beheer word’ Gun Free SA dring by die regering aan op die instelling van strenger beheer oor wettige vuurwapens, en wys hulle uit as die primêre bron van onwettige gewere. Die oproep kom in reaksie op die polisie-minister Bheki Cele se aankondiging van die kwartaallikse misdaadstatistiek, wat onthul het 34 mense...
Vuurwapens, ammunisie in die kollig
Vuurwapens, ammunisie in die kollig Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, doen ‘n beroep op die regering om die regulasies oor die besit van vuurwapens en ammunisie in Suid-Afrika te verskerp. Dube-Ncube het gepraat tydens die bekendstelling van die feestyd-geïntegreerde veiligheidsplan in Mpumalanga Township. Sy sê die justisie-, misdaadvoorkoming- en sekerheids-groepe het ‘n konsepsakeplan ontwikkel...
Aranos-boer se bakkie en vuurwapens gesteel – Kosmos 94.1
Aranos-boer se bakkie en vuurwapens gesteel ‘n Voertuig en vuurwapens is vanoggend omstreeks twee-uur tydens ‘n aanval op die plaas van ‘n boer van Aranos George Swanepoel gesteel. Boere is steeds naarstigtelik op soek na die verdagtes en fynkam tans die paaie vir die voertuig. Daar word ‘n beroep op die publiek gedoen om op...
SA polisie vernietig byna 55 000 vuurwapens – Kosmos 94.1
SA polisie vernietig byna 55 000 vuurwapens Die Suid-Afrikaanse polisie het sedert April verlede jaar 54 517 vuurwapens wat in die land in omloop was, permanent onttrek deur dit te vernietig. Meer as 15 700 vuurwapens is in Vanderbijlpark, Gauteng, vernietig. Dit is tydens misdaadvoorkomings-optrede in beslag geneem, vrywillig ingehandig of aan die staat verbeurd...
Ndeitunga gesels oor onwettige vuurwapens, sê daar’s oorgrenshandel – Kosmos 94.1
Ndeitunga gesels oor onwettige vuurwapens, sê daar’s oorgrenshandel Die voormalige hoof van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor onwettige vuurwapens. In die buurland het die polisie in Gauteng aangekondig dat hy binne ‘n tydperk van ses weke beslag gelê op meer as 900 ongelisensieerde vuurwapens en byna 10...