Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor Die Suid-Afrikaanse polisie sê nog vyf liggame is in ‘n soektog ná die Limpopo-bus-tragedie opgespoor. Altesaam 39 liggame is tot nou gevind na 45 mense dood is toe die bus waarin hulle van Botswana na Moria vir ‘n Paasbyeenkoms gereis het, Donderdag van ‘n brug op ‘n...
Tag: vyf
Vyf voorvalle van veediefstal in drie dae
Vyf voorvalle van veediefstal in drie dae Die weeklikse misdaadverslag meld vyf sake van veediefstal aan. In die noorde is vyf bokke en drie skape in twee afsonderlike voorvalle gesteel en in een geval is die diere reeds geslag gevind. Op Groot Aub is ‘n bok gesteel en geslag en die verdagtes is weg en...
Vyf miljoen in Soedan kan van honger sterf
Vyf miljoen in Soedan kan van honger sterf Byna vyf miljoen mense in Soedan kan in die komende maande katastrofiese honger ly in dele van die oorloggeteisterde land. Die Verenigde Nasies waarsku dat akute vlakke van honger gedryf word deur die impak van die konflik op landbouproduksie, skade aan infrastruktuur, ontwrigting van handel. Humanitêre toegang ...
Namibië oes vyf medaljes by Afrika-spele
Namibië oes vyf medaljes by Afrika-spele Die Namibiese span het reeds vyf medaljes by die Afrika-spele in Ghana verower, en die land is tans 11de op die medalje-lys. Namibië het sover een goue medalje, twee silwer medaljes en twee brons. Die meeste van die medaljes is in die swem-kompetisie gewen, wat eerste by die spele...
Vyf verdagtes in AKA- en Tibz-moord weer in hof
Vyf verdagtes in AKA- en Tibz-moord weer in hof Vyf mans wat beskuldig word van die moord op Kiernan “AKA” Forbes en Tebello “Tibz” Motsoane, het vandag vir die tweede keer in die Durbanse Landdroshof verskyn. Die mans staan tereg op aanklagte van onder meer moord, sameswering om moord te pleeg en die onwettige besit...
Franse senter Danty vir vyf weke geskors
Franse senter Danty vir vyf weke geskors Rugby: Frankryk sal vir die res van die Sesnasies-kampioenskap sonder sy senter, Jonathan Danty, wees ná sy skorsing van vyf-weke weens vuilspel in die afgelope naweek se gelykopstryd teen Italië. Die 31-jarige is in Lille afgestuur vir ‘n gevaarlike duikslag op die Italiaanse senter, Juan Ignacio Brex, en...
Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders
Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders Die waarnemende streeksdirekteur vir onderwys, Hilma George-Nuunyango, sê hulle het vyf skole in die Oshana-streek gesluit weens lae leerdergetalle. Die sluitings het oor die afgelope 12 jaar plaasgevind. Sy sê die leerders is na nabygeleë skole verskuif. Twee van die skole staan op die oomblik in onbruik maar, die...
Dag vyf van die Dakar was ‘n tameletjie
Dag vyf van die Dakar was ‘n tameletjie Dag vyf van die Dakar was ‘n tameletjie. ‘n Afstand van 526 kilometer moes afgelê word en dan, daarna 118 kilometer se sneltrajek wat uitsluitlik uit duine bestaan het. Dit was nie ‘n goeie dag Lucas Moraes en Armand Monleón van Toyota Gazoo Racing nie. Hulle het...
Rabada vat weer vyf paaltjies
Rabada vat weer vyf paaltjies Krieket: Kagiso Rabada het vir die 14de keer in sy loopbaan vyf paaltjies in ‘n beurt ingesamel en Indië in sy eerste beurt van die eerste toets tot 208 vir agt beperk. Die toets teen die Proteas word op Supersport Park in Centurion gespeel. Reën en swak lig het spel...
Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg
Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg Vyf van die verdagtes in ‘n beweerde kripto-geldeenheid slenter, wat op 3 Oktober in hegtenis geneem is, is borgtog van 20 000 Namibiese dollar elk in die Windhoekse landdroshof toegestaan. Die borgtogaansoeke van nog nege beskuldigdes is van die hand gewys. Die verdagtes staar gesamentlik 203 aanklagte in die gesig,...