Vyf vliegtuie ontplooi vir Simonstad-brand Die Stad Kaapstad sê vyf vliegtuie is met eerste lig as lugsteun ontplooi om die brand in die berge by Simonstad onder beheer te bring. Dit sluit in ‘n Black Hawk wat baie sterk wind kan weerstaan wat vir vandag voorspel is. Die woordvoerder van die stad se Brand- en...
Tag: vyf
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken Sokker: ‘n Nuwe verslag toon een uit elke vyf spelers in die Vroue Wêreldbeker-sokkertoernooi in Julie en Augustus is deur aanlyn teistering geteiken. Die verslag deur Fifa en die wêreldwye spelersvakbond, Fif-pro, het meer as 5 miljoen plasings op sosiale media van spelers en afrigters onder...
Vyf SA spanne in Europese rugby-aksie
Vyf SA spanne in Europese rugby-aksie Rugby: Vyf Suid-Afrikaanse spanne neem hierdie naweek deel aan Europese kompetisies. In Italië sal die Cheetahs en Zebre Parma sake in die Uitdaagbeker uitspook, terwyl die Haaie gasheer speel vir Section Paloise. Die Leeus sal Perpignan in Frankryk takel. Die topspanne ding mee in die Kampioenebeker met die Bulle...
Vyf skuilings vir slagoffers staan vier jaar leeg
Vyf skuilings vir slagoffers staan vier jaar leeg Vyf eiendomme in Suid-Afrika wat veronderstel was om as skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld te dien, moet nog daarvoor aangewend word, volgens die DA. Die geboue is in Desember 2019 deur die voormalige openbare werke-minister, Patricia de Lille, en die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, oorhandig....
Vyf Zim-myners nog ondergronds vasgekeer
Vyf Zim-myners nog ondergronds vasgekeer Vier mynwerkers is dood en nog vyf is ondergronds vasgekeer nadat ‘n skag in ‘n Zimbabwiese goudmyn ineengestort het. Die voorval het Vrydag in Chegutu, sowat 120 kilometer wes van die hoofstad Harare, plaasgevind by die Bay Horse-myn. Die mynwerkersfederasie se president Henrietta Rushwaya sê die oorskot van vier myners...
Vierde verkragting van minderjarige in vyf dae
Vierde verkragting van minderjarige in vyf dae Die vierde verkragting van ‘n minderjarige meisie is in vyf dae deur die Namibiese polisie aangemeld. In die jongste geval is ‘n sewe-jarige meisie op Okahandja in die Oshetu-nedersetting deur haar 18-jarige neef verkrag. Volgens die mag deel die twee ‘n kamer en die meisie was aan die...
SA het voëlgriep in vyf provinsies
SA het voëlgriep in vyf provinsies Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling sê die land sukkel tans in vyf provinsies met uitbrekings van die 50 H7- en tien H5- voëlgriep-stamme. Die Wes-Kaap het die meeste H5-uitbrekings terwyl daar in Gauteng 37 gevalle van die H7-stam is. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê...
Beste kamerbesetting vir Julie in vyf jaar – Kosmos 94.1
Beste kamerbesetting vir Julie in vyf jaar Die toerisme-piekseisoen het in Julie afgeskop wat ‘n kamerbesettingsyfer van 61 persent aangeteken het, vergeleke met 51 persent in Julie verlede jaar. Julie vanjaar se besettingsvlakke was die beste oor die afgelope vyf jaar. Toeriste van Duitsland, Switserland en Oostenryk was met 33,5 persent weer die hooftoeriste-bronmark vir...
Vyf wat aangekla word van Sondagnag se gru-moord, bly agter tralies – Kosmos 94.1
Vyf wat aangekla word van Sondagnag se gru-moord, bly agter tralies Die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die Windhoekse inwoner Patrick Hamupanda wreed vermoor het, is borgtog in die Katutura-landdroshof geweier. Die beskuldigdes, Lukas Simon, Festus Nehemia, Lukas en Kleipas Amutenya en Felix Imusi is Dinsdag in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe...
Vyf vas in Mpumalanga vir vragmotorgeweld – Kosmos 94.1
Vyf vas in Mpumalanga vir vragmotorgeweld Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Vusi Shongwe, het die polisie geloof vir die vinnige arrestasie van vyf verdagtes in verband met verlede week se aanvalle op vragmotors. Hulle verskyn na verwagting vandag in die Ermelo-landdroshof. Een-en-twintig vragmotors is die afgelope week in Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal aan die brand...