Tag: vyfde

Home vyfde
Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette
Post

Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette

Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette Equal Rights Nambia sê hulle het berigte ontvang van nog ‘n moord op ‘n LGBTQI+-gemeenskapslid in Tsumeb die naweek. Dit bring die totale moorde op LGBTQI+ Namibiërs op 5 te staan sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerpe aanvaar het wat...

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum
Post

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum

Namibië vyfde sterkste ter wêreld in beleggingsmomentum Namibië is aangewys as die land met die vyfde sterkste beleggingsmomentum vir 2024 ter wêreld, volgens ‘n nuwe studie deur FDI Intelligence. Die verslag skryf Namibië se gunstige posisie toe aan die 180 miljard Namibiese dollar Hyphen Hydrogen Energy-groenwaterstofprojek wat in die Tsau Khaeb nasionale park ontwikkel gaan...

Epstein beroep ‘vyfde’ 600 keer in Giuffre-saak
Post

Epstein beroep ‘vyfde’ 600 keer in Giuffre-saak

Epstein beroep ‘vyfde’ 600 keer in Giuffre-saak Jeffrey Epstein het hom sowat 600 keer op sy grondwetlike reg beroep om homself te nie te inkrimineer in getuienis nie, tydens die regsgeding deur Virginia Giuffre, wat hom van seksuele misbruik beskuldig het. Epstein se weiering om vrae te beantwoord in Giuffre se regsgeding teen sy jarelange...

Ronan O’Gara vyfde keer geskors
Post

Ronan O’Gara vyfde keer geskors

Ronan O’Gara vyfde keer geskors Rugby: Die Franse span La Rochelle se direkteur van rugby, Ronan O’Gara, mag nie Sondag op die kantlyn wees gedurende die Kampioenebeker-tuiswedstryd teen Leinster nie. Hy is vir ʼn week geskors weens swak dissipline tydens verlede maand se Top 14-wedstryd teen Racing 92. Die voormalige Ierse losskakel is nou reeds...

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed
Post

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed

Vyfde dag van skietstilstand in Gaza verloop goed Nog 12 gyselaars, tien Israeli’s en twee Thaise burgers, is deur Hamas in Gaza vrygelaat. In ruil daarvoor is 30 Palestyne uit Israelse tronke vrygelaat. Altesaam 81 gyselaars wat in Gaza aangehou is, is nou vrygelaat tydens die skietstilstand tussen Israel en Hamas. Een-en-sestig is Israelse burgers...

Proteas ding mee om vyfde plek teen Uganda – Kosmos 94.1
Post

Proteas ding mee om vyfde plek teen Uganda – Kosmos 94.1

Netbal: Proteas ding mee om vyfde plek teen Uganda Netbal: Die Proteas speel vandag hul laaste wedstryd by die netbalwêreldbeker in Kaapstad. Die Proteas speel teen Uganda in die uitspeelstryd om die vyfde plek. Die twee spanne is die afgelope tyd die twee beste spanne in Afrika. Hoewel die Proteas die She Cranes in die...