Schumer sê Bibi moet waai Die meerderheidsleier in die Amerikaanse senaat, Chuck Schumer, het ʼn beroep op Israel gedoen om ʼn nuwe verkiesing te hou. Hy sê dis die enigste manier wat ʼn gesonde en oop besluitnemingsproses oor die land se toekoms sal toelaat. Dit volg na Amerika onlangs sy frustrasie uitgespreek het met Israel...
Tag: waai
Chinhengo hoor vandag hoekom hy moet waai
Chinhengo hoor vandag hoekom hy moet waai Fishrot-regter Moses Chinhengo sal vandag betoë aanhoor oor hoekom hy as regter in die saak moet onttrek. Dit kom na die verhoor middel Desember verlede jaar uitgestel is na verdedigingsadvokaat Mbanga Siyomunji ‘n mosie ingedien het dat Chinhengo moet onttrek. In hofstukke sê Nigel van Wyk, Siyomunji se...
Mashatile moet waai, veral na mislukte behuisingsprojek
Mashatile moet waai, veral na mislukte behuisingsprojek Die DA vra president Cyril Ramaphosa om adjunkpresident Paul Mashatile af te dank en die Spesiale Ondersoekeenheid opdrag te gee om ondersoek in te stel na die verdoemende bewerings teen hom. Tydens Mashatile se ampstermyn as Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, het sy departement 134 miljoen Suid-Afrikaanse rand...
NSFAS-skandaal – DA sê Blade moet waai
NSFAS-skandaal – DA sê Blade moet waai Die DA versoek president Cyril Ramaphosa om die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, af te dank in die lig van die skandaal rondom die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Dit volg nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik stemopnames vrygestel het wat lig werp op ʼn stelsel van begunstiging...
Human Rights Watch sê fossielbrandstowwe moet waai
Human Rights Watch sê fossielbrandstowwe moet waai Human Rights Watch dring aan op ‘n einde aan die verbranding van fossielbrandstowwe, en noem dit die voorste aandrywer van die klimaatkrisis. Die organisasie se navorser, Joey Shea, het tydens COP28 beklemtoon fossielbrandstowwe dra by tot meer as 80 persent van die wêreldwye koolstofdioksied-uitstralings. Shea het die skadelike...
Aktetas-sakeondernemings, middelmanne moet waai – Haufiku
Aktetas-sakeondernemings, middelmanne moet waai – Haufiku Voormalige gesondheidsminister, dr. Bernard Haufiku, het ‘n beroep gedoen op deursigtigheid en ‘n einde aan middelmanne in verkrygingsprosesse. Haufiku het ook kommer uitgespreek oor duidelikheid oor die oorsprong van sekere mediese produkte en voorrade wat deur openbare tenders verkry is. Hy het die behoefte uitgespreek om die verspreiding van...
Saftu sê NSFAS-hoof moet waai
Saftu sê NSFAS-hoof moet waai Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep vir die onmiddellike verwydering van die uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Andile Nongogo, weens bevindings wat aandui die reëls is oortree met die aanstelling van vier regstreekse-betalingskema-kontrakte. Die federasie eis NSFAS se deursigtigheid oor bewerings van die onbehoorlike aanstelling van...
GOOD wil ook sien dat Posbank waai met SASSA-betalings – Kosmos 94.1
GOOD wil ook sien dat Posbank waai met SASSA-betalings Die GOOD-party steun die toenemende oproepe vir ‘n onafhanklike ondersoek na die Posbank-stelsel. Meer as ‘n half-miljoen van die land se kwesbaarste inwoners is deur die staat in die steek gelaat. Ontvangers van maatskaplike toelae kon weens ‘n tegniese glips nie hulle geld van September by...
ANC-jeugliga sê buitelanders moet waai – Kosmos 94.1
ANC-jeugliga sê buitelanders moet waai Die ANC-jeugliga se president Collen Malatji het sy oproep herhaal dat alle onwettige buitelandse burgers die land moet verlaat. Hy het gister by die liga se 79ste verjaardagviering in Mpumalanga gepraat. Hy sê die onbeheerde invloei van migrante het verreikende gevolge vir dienste waarop desperate Suid-Afrikaners staatmaak. Malatji sê die...
Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide – Kosmos 94.1
Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide Oosweer toestande word vir die week, veral in die Suide voorspel en terwyl die sentrale en noordelike gebiede heerlike lente ervaar, is dit koud plek-plek in die Suide met ‘n geringe kans van ligte reën. Weerkenner George van der Merwe sê die erge wind kan tot Donderdag...