Tag: Waak

Home Waak
Waak teen afknouery in skole: Steenkamp
Post

Waak teen afknouery in skole: Steenkamp

Waak teen afknouery in skole: Steenkamp Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur van onderwys, het onderwysers in Lüderitz gewaarsku om nie sonder ‘n verskoning van die werk afwesig te wees nie. Sy het ook skoolhoofde aangemoedig om teen geweld in skole te waak. Afknouery is ‘n wydverspreide probleem in skole regoor die wêreld, en Namibië is...

SA se grense waak teen cholera, veral uit Zimbabwe
Post

SA se grense waak teen cholera, veral uit Zimbabwe

SA se grense waak teen cholera, veral uit Zimbabwe Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het gereageer op die cholera-uitbreking in buurlande deur gesondheidstoetse en -opvoeding by grensposte op te skerp. In samewerking met belanghebbers soos die Grensbeheerowerheid word pogings aangewend om oordrag oor grense te verhoed. Die woordvoerder, Foster Mohale, pleit by reisigers wat terugkeer van gebiede...

Waak teen antibiotika-misbruik – Kosmos 94.1
Post

Waak teen antibiotika-misbruik – Kosmos 94.1

Waak teen antibiotika-misbruik Die Gautengse Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op die publiek om die misbruik van antibiotika te vermy, aangesien dit tot ‘n weerstand kan lei. Dit volg terwyl Wêreld Antimikrobiese Bewusmakingsweek waargeneem word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê antimikrobiese weerstand hou ‘n bedreiging in omdat dit moeiliker is om infeksie te behandel en die...

‘Waak teen onwettige goedere by grense’
Post

‘Waak teen onwettige goedere by grense’

‘Waak teen onwettige goedere by grense’ Die buurland se polisie-minister, Bheki Cele, het ‘n oproep gedoen om streng wetstoepassing ná ‘n toename in vals goedere in Suid-Afrika. Die polisie het onlangs beslag gelê op 80 miljoen Suid-Afrikaanse rand se dwelms by ‘n pakhuis by die Dube Handelshawe by die King Shaka Internasionale Lughawe. Polisie het...