Tag: waarborg

Home waarborg
Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner
Post

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner

Apartheid-regstelling waarborg tasbare vordering – kenner ‘n Medeprofessor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad, Malcolm Keswell, sê ‘n studie van die regstelling wat beskikbaar is vir families en gemeenskappe wat verplaas is onder apartheid se ruimtelike beplanning, het van sy sleutelbevindings bekend gemaak. Hy sê dié regte, uiteengesit in die land se grondwet en...

Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie
Post

Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie

Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie Die Biodiversiteitsregsentrum in die buurland het ‘n appèl ingedien teen die departement van die omgewing se toekenning van ‘n lisensie aan Karpowership om ‘n skeepsgemonteerde, drywende kragsentrale in die hawe van Richardsbaai in KwaZulu-Natal te bedryf. Volgens die departement is die doel om die land se kragopwekkingsvermoë te...