Tag: waarde

Home waarde
Stad-gesteunde inisiatiewe wys waarde van sirkulêre ekonomie
Post

Stad-gesteunde inisiatiewe wys waarde van sirkulêre ekonomie

Stad-gesteunde inisiatiewe wys waarde van sirkulêre ekonomie Die Stad Kaapstad is terdeë bewus van die ekonomiese en omgewingswaarde van die sirkulêre ekonomie waardeur produkte hergebruik of herwin word in plaas daarvan om stortingsterreine op te vul. Dit is ‘n sektor wat volgens die GreenCape 2022 Afval-mark-intelligensie-verslag die potensiaal het om tot 5-miljard Suid-Afrikaanse rand se...

SA-vervoerders sê rand se waarde teen Amerikaanse dollar moet verbeter
Post

SA-vervoerders sê rand se waarde teen Amerikaanse dollar moet verbeter

SA-vervoerders sê rand se waarde teen Amerikaanse dollar moet verbeter Die Suid-Afrikaanse Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die vereniging is steeds bekommerd oor die globale faktore wat druk plaas op petroleum-gebaseerde brandstof en op die oomblik lyk dit asof dit die prys laat daal. Kelly sê Suid-Afrika se grootste uitdaging is om die...

Talle vrae oor waarde van COP28
Post

Talle vrae oor waarde van COP28

Talle vrae oor waarde van COP28 Met president Hage Geingob wat Sondag aangekom het vanaf Dubai na hy reeds op 25 November met ‘n afvaardiging van 137 lede, met ‘n ekstra 70 sogenaamde oorspoel afgevaardigdes vetrek het, word daar vrae gevra oor die waarde van die COP28-beraad oor die algemeen, en die koste vir die...

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag
Post

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag

Amerikaanse kenner praat oor waarde van jag Die Namibiese Professionele Jagvereniging hou vandag sy jaarvergadering in die hoofstad. Die jagbedryf kom toenenemd onder druk, veral vanuit Europa met sogenaamde ‘greenies’ wat amok maak oor die invoer van jagtrofees. Maar, jag in Namibië word volhoubaar en eties uitgevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Robert Kroder, uitvoerende...

Collard gesels oor waarde van EPA, veral met koring
Post

Collard gesels oor waarde van EPA, veral met koring

Collard gesels oor waarde van EPA, veral met koring Maatskappye kan nou aansoek doen om te deel in die tarief-vry of verlaagde invoer belasting vir produkte vanaf die Verenigde Koninkryk, in terme van die EPA fasiliteit vir suiwel en koring. Daar is net meer as 50 ton gars, 15 ton botter, amper 30 ton graangebaseerde...

Afrika ‘moet waarde trek uit sy produkte’
Post

Afrika ‘moet waarde trek uit sy produkte’

Afrika ‘moet waarde trek uit sy produkte’ President Cyril Ramaphosa het die potensiaal van Afrika op die gebied van handel beklemtoon tydens die Agoa-beraad in Johannesburg. Hy het beklemtoon Afrika verdien om ten volle voordeel te trek uit die waarde van sy produkte in die Amerikaanse mark deur die handelsooreenkoms. Ramaphosa het die belangrikheid van...

Koperkabel ter waarde van N$217 350 gesteel
Post

Koperkabel ter waarde van N$217 350 gesteel

Koperkabel ter waarde van N$217 350 gesteel Die Namibiese polisie op Walvisbaai bevestig die diefstal van koperkabels wat by NamWater se sender gesteel is. Volgens die mag is die kabel ongeveer ‘n kilometer lank en die koper het ‘n waarde van 217 350 Namibiese dollar. ‘n Ondersoek is van stapel gestuur en die impak op...

Minder bouplanne vir Windhoek, maar meer waarde
Post

Minder bouplanne vir Windhoek, maar meer waarde

Minder bouplanne vir Windhoek, maar meer waarde Altesaam 160 bouplanne is in September deur Stad Windhoek goedgekeur, 11 minder as die 181 wat in Augustus goedgekeur is. IJG Sekurities sê in finansiële terme is die goedkeurings gewaardeer op 129,6 miljoen Namibiese dollar, wat ‘n styging van 94,9 persent om ‘n maandgrondslag teen Augustus verteenwoordig. Sedert...

Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys
Post

Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys

Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys Die hoër onderwys-adjunkminister Natalia /Goagoses sê die oortuiging dat tegniese onderwys minder belangrik is as akademiese onderwys is nie waar nie, aangesien dit die sleutel tot enige land se ontwikkeling is. /Goagoses het tydens die amptelike opening van die derde nasionale vaardigheidskompetisie in Ongwediva gesê alle ontwikkelde...

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard – Kosmos 94.1
Post

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard – Kosmos 94.1

Konstruksiemafia ontwrig Gauteng-projekte ter waarde van R2,5 miljard Die DA in Gauteng sê die sogenaamde konstruksiemafia, wat ook bekend staan as sakeforums, het nege projekte in die openbare sektor ter waarde van 2,5-miljard-rand in die provinsie ontwrig. Die provinsiale Departement van Infrastruktuurontwikkeling het onthul hierdie uitbuiting en misdadige aktiwiteite kom al sedert 2017 in Gauteng...