Toerisme-syfers: Hele waardeketting nie ingesluit nie Die jongste toerisme-syfers toon ‘n herlewing in die sektor, broodnodig na die erge impak van die Covid-pandemie. Maar, volgens ‘n ontleding deur die makelaarsfirma Simonis Storm ontbreek van die nodige insette. Hy sê die Namibiese Statistieke-agentskap het uitdagings om die totale waarde van toerisme akkuraat vas te lê, grootliks te wyte aan die manier waarop besighede...
November 8, 2024