Minerale: Waardetoevoeging nie so ‘einfach’ nie Namibië se ambisies om ‘n vervaardigingspilpunt vir batterymetale te word sal groot beleggings in infrastruktuur verg om verwerkingsfasiliteite te ondersteun. Namibië het verlede jaar die eerste Afrika-land geword wat ‘n ooreenkoms met die Europese Unie onderteken het om die blok te voorsien van groen-waterstof en minerale wat nodig is...
December 26, 2024
Tag: waardetoevoeging
Home
waardetoevoeging
Post
September 28, 2023September 28, 2023Uncategorized
Namdia wil diamant-ooreenkoms weer beding, soek meer waardetoevoeging
Namdia wil diamant-ooreenkoms weer beding, soek meer waardetoevoeging Namdia het ‘n rekorddividend van 300 miljoen Namibiese dollar vir die vorige boekjaar verklaar. Namdia se voorsitter, Bryan Eiseb, sê die bedrag verteenwoordig meer as net ‘n finansiële transaksie en is ook bewys van sy verbintenis tot die mense van Namibië. Hy sê dat Namdia in die...
Post
September 7, 2023September 7, 2023Uncategorized
Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging – Kosmos 94.1
Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging Namibië se beesbedryf is uiters belangrik maar, produkte waaraan waarde toegevoeg word is nie ‘n rolspeler in die bedryf nie. Die kommunale boere noord van die rooilyn trek veral swaar as gevolg van die bek-en-klou-status van die gebied maar, dit beperk nie die bedryf daar om verwerking aan te pas om waarde...