Deurbraak in poging tot moord op voormalige waarnemende regter Die Oos-Kaapse polisie het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met ‘n poging tot moord op die Oos-Londense prokureur en voormalige waarnemende regter Camagu Maseti. Hy is Vrydagoggend gewond in ‘n klaarblyklik mislukte sluipmoordaanval buite sy kantoor in Vincent. Die skietery hou glo verband met...
November 15, 2024
Tag: Waarnemende
Home
Waarnemende
Post
August 29, 2023August 29, 2023Uncategorized
Waarnemende OB gunsteling-kandidaat vir pos – Kosmos 94.1
Waarnemende OB gunsteling-kandidaat vir pos Die Suid-Afrikaanse parlementêre ad hoc-komitee het advokaat Kholeka Gcaleka as sy voorkeur-kandidaat vir die pos van Openbare Beskermer gekies. Gcaleka, wat sedert Busisiwe Mkhwebane se skorsing langer as ‘n jaar gelede in die rol waarneem, is benoem ná onderhoude met agt kandidate. Die ANC en die IVP het haar benoeming...
Post
August 2, 2023August 2, 2023Uncategorized
Waarnemende besturende direkteur van Namcor bedank – Kosmos 94.1
Waarnemende besturende direkteur van Namcor bedank Namcor se uitvoerende hoof vir sake-strategie, Shiwana Ndeunyema, het as waarnemende besturende direkteur van die maatskappy bedank. Ndeunyema, wat die waarnemende rol in April teensinnig aanvaar het te midde van binnegevegte, het die direksie ingelig het dat hy sy opsies heroorweeg het en dus besluit het om as waarnemende...