Waarskuwing oor meer cholera-gevalle Die Wêreldgesondheidsorganisasie berig ‘n skerp toename in cholera-gevalle wêreldwyd. In 2022 was daar meer as twee keer soveel gevalle as in die vorige jaar, ‘n totaal van 473 000. Volgens Oshmed mediese tydskrif is meer entstof-dosisse tussen 2021 en 2023 aangevra as in die hele vorige dekade saam. Cholera word gewoonlik...
Tag: Waarskuwing
Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit
Kenner sê oor sprinkane, rig waarskuwing uit Die landbouministerie het verlede week gewaarsku dat sprinkane hulle opwagting in die Zambezi- en Ohangwena-streke gemaak het en reeds mielielande vernietig het. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Gerhard Verdoorn, ‘n Suid-Afrikaanse kenner op die gebied van sprinkane, gesels wat sê dit is baie kommerwekkend en boere moet...
Landdros sê oor CBI se Botha se vrylating op waarskuwing
Landdros sê oor CBI se Botha se vrylating op waarskuwing CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou, Charlotte Murove het vanoggend voor landdros David Mukuyu in die Windhoek-laerhof verskyn. Hulle is aangekla van die oortreding van artikel 6 van die Wet op Bankinstellings. Sy prokureur Sisa Namandje het die landdros gevra om die twee...
Kenners se dodelike waarskuwing oor die neem van warm storte…
Kenners se dodelike waarskuwing oor die neem van warm storte… ‘n Nuwe verslag onthul om ‘n warm stort te neem, beskadig jou vel en hare, bederf ‘n goeie nag se slaap en kan selfs jou dood veroorsaak. Volgens die verslag stroop ’n daaglikse vuurwarm stort jou hare en vel van natuurlike olies en lei tot...
Waarskuwing oor hittegolf-toestande die naweek
Waarskuwing oor hittegolf-toestande die naweek Die Stad Tshwane se Nooddienste waarsku inwoners oor die voortslepende hittegolf wat na verwagting hierdie naweek sal voortduur. Die dienste se adjunkhoof, Charles Mabaso, beklemtoon die gevare van langdurige blootstelling aan uiterste hitte, insluitend dehidrasie, hitte-uitputting en potensiële sonsteek. Inwoners word versoek om voorsorgmaatreëls te tref en waaksaam te bly,...
WGO rig waarskuwing oor dengue-koors
WGO rig waarskuwing oor dengue-koors Knokkelkoors, dalk beter bekend as dengue-koors, sal hierdie dekade ‘n groot bedreiging word in die suide van die Verenigde State, Suid-Europa en nuwe dele van Afrika.. Dit is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie wat sê, aangesien warmer temperature die toestande skep vir die muskiete wat die infeksie dra om te versprei. Die...
Waarskuwing oor hoë brandgevaar in buurland – Kosmos 94.1
Waarskuwing oor hoë brandgevaar in buurland AfriForum het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik met groot dele van die buurland wat ‘n hoë brandgevaar-tydperk in die droë seisoen betree. Provinsies soos die Noord- en Oos-Kaap, die Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal word bedreig weens stygende temperature, lae humiditeit en sterk wind wat in die komende...