Nog waarskuwings oor Namibiese tender-slenter Die Ministerie van Werke en Vervoer asook die Handelsministerie het hul stemme gevoeg by die van die Namibiese polisie oor ‘n bedrogspul wat tenders nooi. Die ministerie en die polisie waarsku dat ‘n dokument wat gesirkuleer word en meestal internasionale maatskappye teiken oor tenders, ‘n bedrogspul is. Die slenter vra...
November 17, 2024