Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels Tsjad, Somalië en Ethiopië is die eerste drie Afrika-lande wat sal baat by ‘n nuwe, grootskaalse poging om potensieel lewensreddende vroeë waarskuwingstelsels in van die wêreld se mees klimaat-kwesbare lande te vestig. Die inisiatief deur die VN se Ontwikkelingsprogram sal ook Antigua en Barbuda, Kambodja, Ecuador en Fidji dek. Die Groen Klimaatsfonds sal ‘n aanvanklike...
December 14, 2024