Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe Die tragiese dood van ‘n ses-maande-oue seuntjie het weer die land se gebrek aan ambulanse, veral in landelike gebiede, in fokus geplaas. Die ma van Paul Katiisa, van Okamatapati in die Otjozondjupa-streek, het volgens ‘n polisieverslag vanaf verlede Maandag probeer om ‘n geleentheid te kry...
Tag: wag
In Gauteng gaan jy lank wag vir basiese dienste: DA
In Gauteng gaan jy lank wag vir basiese dienste: DA Die DA in Gauteng sê inwoners wat basiese dienste soos water, elektrisiteit en behuising nodig het, sal lank hiervoor moet wag. Die provinsiale wetgewer het tans ʼn groot agterstand wat klagskrifte oor ʼn gebrek aan dienslewering betref. Dorianne Arendse van die DA sê altesaam 676...
Assange moet tot Mei wag oor uitleweringsverhoor
Assange moet tot Mei wag oor uitleweringsverhoor WikiLeaks-stigter Julian Assange se uitlewering aan Amerika vanaf Brittanje is tydelik op ys geplaas, nadat die Londense hooggeregshof gesê het die Verenigde State moet die versekering gee dat hy nie die doodstraf opgelê sal word nie. Amerikaanse aanklaers probeer om die 52-jarige Assange op 18 aanklagte te verhoor...
‘n Dag propvol Sesnasies-aksie wag
‘n Dag propvol Sesnasies-aksie wag Baie rugby aksie om na uit te sien. Die Sesnasies-wenner word later in die eindronde beslis. Wallis kom teen Italië te staan in Cardiff, voordat Ierland en Skotland dinge in Dublin uitspook, en Frankryk en Engeland in Lyon speel. Ierland het ‘n voorsprong van vier punte bo-aan die punteleer, gevolg...
Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae
Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die Namibiese Statistieke-agentskap maak Woensdag die voorlopige uitslae bekend maar, dr. Isak Neema, die bestuurder van die sensus het in aanloop hiervan, eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gesê daar is verskeie maatskappye wat in afwagting wag vir...
Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag
Gaan na Zambezi, beleggers, groenskemas wag Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n beroep op die regering gedoen om pogings om die impak van klimaatsverandering aan te spreek te bespoedig, en waarsku teen ‘n naderende ernstige droogte. Dit val saam met verslae dat Suider-Afrikaanse lande hul droogste Februarie in dekades beleef het, wat gelei het tot oesmislukkings,...
Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees
Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees Die EFF wag angstig op ‘n hofuitspraak wat sal bepaal of sy geskorste parlementslede, insluitend Julius Malema en Floyd Shivambu, vanaand se staatsrede sal mag bywoon. Ses EFF-lede is uit parlementêre bedrywighede geskors nadat hulle tydens verlede jaar se Parlementsopening die verhoog bestorm het....
Haley laat nie op haar wag met Trump en Biden se ouderdomme nie
Haley laat nie op haar wag met Trump en Biden se ouderdomme nie Dinge word warm in die VSA in aanloop tot die kies van presidensiële kandidate vir die verkiesing in November. Alle peilings toon dat die Amerikaanse publiek nie lus is vir ‘n Biden-Trump-wedloop nie en talle meen ook, beide kandidate is te oud....
Groot naweek wag op Brave Warriors, Salt Eagles
Namibië se Brave Warriors kom Saterdag teen Angola te staan in die uitklopronde van die Afrika-beker toernooi in Ivoorkus. Die Warriors het vir die eerste keer ooit gevorder na die uitklopronde. In krieketnuus, moet die Walvis Bay Salt Eagles Saterdag vir Zimbabwe oortuigend klop om deur te gaan na die super 6-fase van die IKR...
Britse weermag ‘wag en kyk’ met Houthi’s
Britse weermag ‘wag en kyk’ met Houthi’s Die Britse minister van verdediging Grant Schapps het aan media bevestig dat hulle vir nou sal ‘wag en sien’ in verband met Houthi-aanvalle in die Rooisee. Die Britse weermag het verlede week saam met die Amerikaners verskeie aanvalle uitgevoer maar verdere aanvalle word nie nou beplan nie. Post...