Tag: wag

Home wag
Groot stryd wag tussen Bulle en Stormers
Post

Groot stryd wag tussen Bulle en Stormers

Groot stryd wag tussen Bulle en Stormers Rugby: Die Bulle se direkteur van Rugby, Jake White, sê die onverbiddelikheid van sy span se ongestruktureerde spel en die Stormers se vermoë om dit te verpletter, kan môre se plaaslike derby in Kaapstad beslis. White hoop om teen John Dobson se manne ʼn reeks nederlae in die...

Kiesers in die DRK wag op hete kole
Post

Kiesers in die DRK wag op hete kole

Kiesers in die DRK wag op hete kole Kiesers in die Demokratiese Republiek van die Kongo wag vir die eerste uitslae van presidensiële en wetgewende verkiesings ná ‘n ongeskeduleerde dag lange verlenging wat sommige opposisiekandidate briesend gelaat het. Die stemmery sal bepaal of president Felix Tshisekedi ‘n tweede termyn sal ontvang na ‘n eerste vyf jaar...

Wag net, studente, jul uitslae is op pad: Unam
Post

Wag net, studente, jul uitslae is op pad: Unam

Wag net, studente, jul uitslae is op pad: Unam Die Universiteit van Namibië het hul bedrywighede vir die jaar afgesluit en is geskeduleer om op 8 Januarie volgende jaar te heropen vir die registrasie van senior studente. Studente word gerusgestel dat die universiteit besig is om aan hul finale akademiese resultate vir die jaar te...

Rugby-fees wag die naweek – Kosmos 94.1
Post

Rugby-fees wag die naweek – Kosmos 94.1

Rugby-fees wag die naweek Rugby: Dit is hierdie naweek die tweede ronde van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker en die Suid-Afrikaanse spanne, wat verlede week met vier oorwinnings uit vyf begin het, mik na nog ʼn sterk vertoning. In die Kampioenebeker is die Stormers die gashere vir La Rochelle, met die Bulle wat teen Lyon...

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede
Post

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede NamRA vra meer as 8 100 belastingbetalers wat amper N$67 miljoen in terugbetalings geskuld word, om te verseker dat hulle bankbesonderhede op hulle belastingprofiel is. Die agentskap het reeds 91 092 terugbetalings verwerk. Volgens Steven Ndorokaze, woordvoerder by NamRA, is van die opgawes so...

Verbruikers wag op repokoers-aankondiging – Kosmos 94.1
Post

Verbruikers wag op repokoers-aankondiging – Kosmos 94.1

Verbruikers wag op repokoers-aankondiging Die finale vergadering van die jaar vir die monetêre beleidskomitee van die Bank van Namibië is geskeduleer vir Woensdag. Daar word verwag dat die repokoers bestendig gehou sal word op 7.75 persent, met die prima koers wat ook onveranderd sal bly op 11.5 persent. Dit sal dalk nie die las op...

41 konstruksiewerkers in Indië moet nog wag, boor gebreek
Post

41 konstruksiewerkers in Indië moet nog wag, boor gebreek

41 konstruksiewerkers in Indië moet nog wag, boor gebreek Die redding van 41 werkers wat vir twee weke in ‘n snelwegtonnel in die Indiese Himalajas vasgekeer is, sal baie langer neem as wat voorheen gehoop is. Die swaar boor wat ingebring is om deur byna 60 meter se puin te breek, is Vrydag beskadig en...

‘n Krieketfees wag op Namibië
Post

‘n Krieketfees wag op Namibië

‘n Krieketfees wag op Namibië Krieket Namibië is verheug om die Afrika T20 Wêreldbeker Afrika-kwalifiseerders aan te bied. Sewe Afrika-spanne is geskeduleer om te veg in die kwalifikasie-wedstryde in Windhoek, wat van 22 tot 30 November op Wanderers en Trustco United se krieketvelde sal plaasvind. Die deelnemende spanne sluit Toetsnasie Zimbabwe in, asook talentvolle lede...

Sokker-pret wag in Windhoek – Kosmos 94.1
Post

Sokker-pret wag in Windhoek – Kosmos 94.1

Sokker-pret wag in Windhoek ‘n Sokker-toernooi word môre by Windhoek se Khomasdal-sportstadion aangebied vanaf 4-uur die middag, wanneer die NBC-sokkerspan ‘n span van verskeie geselekteerde bekendes die stryd aansê. Volgens die toernooi se promotor, Ngatuuane Collega Hange, is die een-dag toernooi gemik op spelers in die nasionale eerste- en tweede liga wat nog nie hierdie...

Florin moet wag tot Maart ’24
Post

Florin moet wag tot Maart ’24

Florin moet wag tot Maart ’24 Thomas Florin, die man wat in 1998 sy vrou Monica, in Swakopmund vermoor, haar liggaam opgesny en gekook het, en sê hy moet in aanmerking kom vir parool, sal op 15 Maart hoor of sy aansoek geslaag het of nie. Regter Boas Usiku het die saak tot dan uitgestel na argumente in...