Tag: wag

Home wag
Hamas sê hy wag vir Israel se soldate
Post

Hamas sê hy wag vir Israel se soldate

Hamas sê hy wag vir Israel se soldate Hamas sê sy militante in Gaza is gereed om Israeliese aanvalle met sy volle mag  te konfronteer nadat Israel se weermag sy lug- en grondaanvalle op die Palestynse enklawe uitgebrei het. Teen vroeg vanoggend het ‘n onderbreking in internet- en telefoondienste – wat telekommunikasiefirmas en die Palestynse...

‘Groot brandstofprys-verligting wag vir SA’
Post

‘Groot brandstofprys-verligting wag vir SA’

‘Groot brandstofprys-verligting wag vir SA’ Suid-Afrikaanse motoriste kan in November groot verligting by die brandstofpompe verwag. Die  Outomobiel-Assosiasie sê ongeouditeerde data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n aansienlike daling in brandstofpryse volgende week van tot 2 Suid-Afrikaanse rand per liter vir petrol, sowat een rand per liter vir diesel en 98 sent per liter...

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s
Post

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s

Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s Byna die helfte Israeli’s wil nie hê Gaza moet ingeval word nie. Dit is volgens ʼn meningspeiling wat in die Maariv-koerant verskyn het en waaraan ʼn verteenwoordigende 522 volwasse Israeli’s deelgeneem het. In antwoord op ʼn vraag of die weermag dadelik ʼn grootskaalse inval oor land moet...

DA wag vir uitspraak oor kaderontplooiing
Post

DA wag vir uitspraak oor kaderontplooiing

DA wag vir uitspraak oor kaderontplooiing ʼn Parlementslid van die DA, Leon Schreiber, bevestig hulle wag in groot afwagting op ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof oor hul versoek om die ANC se rekords oor kader-ontplooiing te besigtig. Dit volg op onlangse uitsprake deur die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, wat beweer die parlement en...

Soos almal, wag land se damme op reën
Post

Soos almal, wag land se damme op reën

Soos almal, wag land se damme op reën Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 28,4 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 18,9 persent na water van Swakoppoort, wat op 55 persent staan, oorgepomp is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is...

Nampu wag op New Era oor hul Johnathan Beukes-petisie
Post

Nampu wag op New Era oor hul Johnathan Beukes-petisie

Nampu wag op New Era oor hul Johnathan Beukes-petisie Die media-vakbond Nampu het vroeër die week buite New Era se hoofkantoor betoog en geëis dat die besturende direkteur, Johnathan Beukes, in sy amp herstel word. Beukes is summier geskors nadat hy in ‘n hoofartikel kritiek uitgespreek het oor die deursigtigheid van die regsbank. Hulle het...

Bokke ‘hou kop omhoog’, maar Tonga wag
Post

Bokke ‘hou kop omhoog’, maar Tonga wag

Bokke ‘hou kop omhoog’, maar Tonga wag Rugby: Die Springbokafrigter Jacques Nienaber en kaptein Siya Kolisi sê hulle hou kop omhoog en fokus nou al hulle energie op hierdie week se kragmeting met Tonga. Hulle reaksie volg op die Bokke se Wêreldbeker Groep B-wedstryd in Stade de France in Parys, waar hulle met 13-8 verloor...

Belangrike Afrika-ingenieurskonferensie wag in Pretoria
Post

Belangrike Afrika-ingenieurskonferensie wag in Pretoria

Belangrike Afrika-ingenieurskonferensie wag in Pretoria Die buurland se adjunk-president Paul Mashatile gaan ‘n belangrike toespraak lewer by die komende 9de Afrika ingenieursweek en 7de Afrika ingenieurskonferensie in Pretoria. Dit word aangebied deur die ingenieursraad van Suid-Afrika en die week-lange geleentheid gaan fokus op die uitbouiing van ingenieursvaardighede op die vasteland. Die geleentheid wil ook jongmense...

AA waarsku SA oor brandstofprys, Namibiërs wag ook – Kosmos 94.1
Post

AA waarsku SA oor brandstofprys, Namibiërs wag ook – Kosmos 94.1

AA waarsku SA oor brandstofprys, Namibiërs wag ook Terwyl Namibiese verbruikers ook op hete kole wag vir die aankondiging van die brandstofprys vir September waarsku die buurland se Outomobiel Assosiasie dat verbruikers daar ‘n geldelike knou kan verwag. Onbevestigde data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat petrolpryse met tot 1 Suid-Afrikaanse rand 65 sent...

Qatar het vlugte hervat, Eurowings wag nog – hofaansoek vandag – Kosmos 94.1
Post

Qatar het vlugte hervat, Eurowings wag nog – hofaansoek vandag – Kosmos 94.1

HKIA: Qatar het vlugte hervat, Eurowings wag nog – hofaansoek vandag Na aanleiding van die drama wat die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe afgespeel het nadat Menzies Aviation se verskaffing van die vrag- en grondhanteringsdienste deur die Namibiese Lughawensmaatskappy opgeskort en met Paragon Aviation vervang is, het sommige internasionale lugrederye weer hul vlugte...