Boere wat sedert 2021 wag vir oesbetalings, betoog op Katima ‘n Groep bejaarde boere in die gebied van Katima Mulilo eis betaling vir mielie-oeste wat hulle reeds in 2021 aan die plaaslike meulenaar verkoop het. Die plaaslike uitsaaier berig dat die boere ‘n versoekskrif aan die goewerneur oorhandig het waarin hulle betaling van Agrillmill in...
Tag: wag
Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1
Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak Vraghantering loop op die oomblik vlot op Hosea Kutako Internasionale Lughawe maar, rederye het kommer oor môre se uitspraak in Menzies Aviation se dringende aansoek teen Paragon en Ethiopian Airlines se ontvangs van die vraghanteringstender. Die maatskappy het regter Shafimana Ueitele, gevra...
Uerikua sê hulle wag om te hoor oor droogtehulp vir sy streek – Kosmos 94.1
Uerikua sê hulle wag om te hoor oor droogtehulp vir sy streek Veeboere in Namibië worstel met die verwoestende gevolge van droogte, wat hulle dwing om moeilike besluite te neem soos die aankoop van grasbale of die hervestiging van hul diere na gebiede met beter weidingstoestande. Langs die B1-hoofpad word gesien hoe boere grasbale koop...
Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier – Kosmos 94.1
Niger: Hoof van presidensiële wag sê hy is nuwe leier Die hoof van die presidensiële wag in Niger in Wes-Afrika, het op staatstelevisie aangekondig dat hy die land se nuwe leier is. Die presidensiële wag het Woensdag onder leiding van generaal Abdourahmane Tchiani, ‘n staatsgreep uitgevoer. Die verkose President Mohamed Bazoum is in aanhouding in...
Daar wag ‘n nuwe avontuur op Engelse Kanaal-swemmers – Kosmos 94.1
Daar wag ‘n nuwe avontuur op Engelse Kanaal-swemmers Die Namibiese atlete, John Valentin, Roual Spangenberg en Christopher du Plessis, bedank alle Namibiërs vir hul ondersteuning in hul swemtog en sê daar wag ‘n nuwe avontuur op die horison . Hulle het die Engelse Kanaal in 14 ure en 59 minute verower in hul aflos-swemtog ten...