Tag: wakker

Home wakker
Skape word wild en wakker geslag
Post

Skape word wild en wakker geslag

Skape word wild en wakker geslag Veediefstal, veral op klein skaal uit boere se krale en weikampe, kry net nie end nie. Op die plaas Spes Bona in die Stampriet-distrik het ‘n man Saterdagaand die kraal beinnegaan en ‘n dorperskaap ter waarde van 1 500 Namibiese dollar geslag. Hy is in hegtenis geneem en die...

Alkoholmisbruik, werkloosheid ‘wakker wanvoeding aan’
Post

Alkoholmisbruik, werkloosheid ‘wakker wanvoeding aan’

Alkoholmisbruik, werkloosheid ‘wakker wanvoeding aan’ Pijoo Nganate, die goewerneur van Omaheke, sê alkoholmisbruik en werkloosheid is van die groot bydraers tot die styging in wanvoeding in die streek, waar daar verlede jaar 45 kinders gesterf het weens wanvoeding. Nganate het tydens ‘n perskonferensie in Gobabis gesê sommige van die faktore wat bydra tot wanvoeding onder...

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede
Post

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede

ANC behoort wakker te skrik met Dlamini-Zuma se uittrede Die politieke ontleder Benzi Ka-Soko sê die ANC behoort bekommerd te wees oor die jongste besluite deur senior lede van die party. Ka-Soko het gepraat by die ANC se 112de bestaansvieringe en klem geplaas op die uittrede-aankondiging van die lid van die nasionale uitvoerende komitee en...

Slaap wakker vir malaria! – Kosmos 94.1
Post

Slaap wakker vir malaria! – Kosmos 94.1

Slaap wakker vir malaria! Inwoners van die Oshikoto-streek kla oor muskiete en vra hoekom die malaria-veldtog gestaak is. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Richard Kamwi, voormalige minister van gesondheid en Namibiese verteenwoordiger by die Eliminate Malaria-veldtog, gesels wat sê mense moet vinnig optree wanneer iemand vermoedelik malaria onder lede het en hospitaal toe gaan....