Tag: Walvisbaai

Home Walvisbaai
Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek
Post

Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek

Babastorting by Walvisbaai vullisgate ontdek Nog ‘n babastorting van ‘n pasgeborene wat soos vuilgoed weggegooi is, is aangemeld. Die polisie sê die ligaam van ‘n pasgebore seuntjie is by Woensdag by munisipale vullisgate ontdek. ‘n Plaaslike sub-kontrakteur was by die stortingsterrein vir werk, toe een van sy werkers die grusame ontdekking gemaak het. Hy het...

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners
Post

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners Inwoners van Walvisbaai eis dat die munisipaliteit Red Force as skuldinvorderaar verwyder. Red Force is verlede jaar aangestel om sowat 375 miljoen Namibiese dollar te verhaal wat deur die inwoners geskuld word. Die gefrustreerde inwoners sê hul munisipale skuld het aansienlik toegeneem, terwyl van die huise se water...

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1
Post

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1

Passasierskepe stroom na Walvisbaai Namport het die week die luukse passasierskepe Queen Mary 2 en MSC Poesia in Walvisbaai verwelkom, en sê hy verwag altesaam 32 passasierskepe tot aan die einde van die jaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Taná Pesat, Namport se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, wat meer inligting verskaf. Post navigation Source...

Oshana en Walvisbaai Gimnasium-projek se eerste fase voltooi
Post

Oshana en Walvisbaai Gimnasium-projek se eerste fase voltooi

Oshana en Walvisbaai Gimnasium-projek se eerste fase voltooi Ino Harith Capital Investment sê hy het Fase 1 van die Oshana en Walvisbaai Gimnasium-projek voltooi, wat ‘n geraamde koste van meer as 200 miljoen Namibiese dollar oortref het. Die moderne Oshana Gimnasium is spesifiek ontwerp vir graad 0- tot graad 5-leerders in sy aanvanklike fase. Ferdinand...

Walvisbaai vier Wêreld Kinderdag – Kosmos 94.1
Post

Walvisbaai vier Wêreld Kinderdag – Kosmos 94.1

Walvisbaai vier Wêreld Kinderdag Die burgemeester van Walvisbaai, Trevino Forbes, het ‘n galadinee vir Wêreld Kinderdag aangebied om die potensiaal in elke kind te vereer en verbintenis tot hul welstand te herbevestig. Die aktiwiteite wat vir die naweek beplan is, is ‘n geleentheid om beloftes te hernu, om saam te staan, en om te verseker...

Walvisbaai reg vir ekspo – Kosmos 94.1
Post

Walvisbaai reg vir ekspo – Kosmos 94.1

Walvisbaai reg vir ekspo Groot opgewondenheid heers aan die kus oor die Erongo Besigheids- en Toerisme-ekspo wat môre in Walvisbaai sy deure oopgooi. Dit is die 15de uitgawe van die sake-ekspo wat vinnig besig is om gewildheid onder die algemene publiek in te win. Onder die nuwe aanbiedinge hierdie jaar tel ‘n kos-, wyn- en...

Pastoor Tobi Nel van Walvisbaai in SA oorlede
Post

Pastoor Tobi Nel van Walvisbaai in SA oorlede

Pastoor Tobi Nel van Walvisbaai in SA oorlede Die bekende Pastoor Tobi Nel van Walvisbaai is in Suid-Afrika oorlede. Pastoor Nel het agtien jaar lank as predikant van die Walvisbaai Gemeenskapskerk gedien. Hy was ook aktief betrokke by talle liefdadigheidsinisiatiewe. Sy bydraes het gewissel van die verskaffing van maaltye aan kinders en die ondersteuning van...

Nuwe boogskietklub vestig hom in Walvisbaai
Post

Nuwe boogskietklub vestig hom in Walvisbaai

Nuwe boogskietklub vestig hom in Walvisbaai Die nuutgestigde Atlantis Boogskietklub in Walvisbaai sal op 25 November hul eerste fondsinsamelingsgeleentheid aanbied. Boogskutters Katelynn en JL sal op ‘n teiken vanaf 50 meter skiet, terwyl boogskutters De Villiers en Correen op ‘n teiken vanaf 10 meter sal skiet. Alle boogskutters sal ‘n maksimum van 36 pyle skiet....

Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek
Post

Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek

Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek Sokker: Groot aksie word vandag en môre in die Debmarine premierliga verwag wanneer Blue Waters teen onderskeidelik Orlando Pirates en African Stars te staan kom. Blue Waters speel vandag om vier-uur teen Orlando Pirates, en sal môre-middag vier-uur met African Stars kragte meet. Beide wedstryde word op die Jan...

Brasiliaanse vlootskip kom na Walvisbaai
Post

Brasiliaanse vlootskip kom na Walvisbaai

Brasiliaanse vlootskip kom na Walvisbaai Die Brasiliaanse vlootskip, OPV Amazonas, sal van 27 September tot 1 Oktober in die Walvisbaaise hawe vasgemeer wees om aan die Grand African Nemo 2023 deel te neem. Volgens ‘n verklaring van die Brasiliaanse ambassade is die primêre doel van vanjaar se Grand African Nemo om deelnemende nasies te bemagtig...