Onwettig operateurs teister toeriste by Walvis-hawe Ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs word volgens berigte ‘n bedreiging vir die passasiers-toerismebedryf by die hawe op Walvisbaai. Volgens wat berig word, word toeriste voorgekeer en geteister deur onwettige operateurs wat toere en vervoer aanbied tydens die vaartuie se dagbesoeke. Namport het uiters hard gewerk om as bestemming vir passasierskepe erken te word...
December 29, 2024
Tag: Walvishawe
Home
Walvishawe
Post
July 14, 2023July 14, 2023Uncategorized
Verskepingsrederye ervaar uitdagings by Walvis-hawe – Kosmos 94.1
Verskepingsrederye ervaar uitdagings by Walvis-hawe Die Namibiese Hawe-owerheid, Namport het sy eie rekord van die hantering van meer as sewe miljoen ton vrag in sy geskiedenis gebreek, maar die toename in vrag het uitdagings meegebring. Verskepings-rederye ervaar ernstige probleme met toerusting binne die Walvisbaaise hawe. Verskepings-rederye sê hulle het geen ander keuse as om Walvisbaai-hawe...