Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings ‘n Africa Check-navorser, Keegan Leech, het bevestig ‘n feite-nagaan-koalisie, ondersteun deur die Google News Initiative, bou momentum op om waninligting te bekamp voor die algemene verkiesing in Suid-Afrika. Leech sê met ‘n toename in politieke partye wat na verwagting sal meeding, poog die koalisie om kiesers te help...
November 13, 2024
Tag: waninligting
Home
waninligting
Post
July 12, 2023July 12, 2023Uncategorized
Elektrisiteitsminister gee waninligting oor beurtkrag – Kosmos 94.1
DA: Elektrisiteitsminister gee waninligting oor beurtkrag Die DA se nasionale woordvoerder vir elektrisiteit, Samantha Graham-Maré, het die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, beskuldig dat hy waninligting versprei oor die land se beurtkrag-situasie. Volgens Graham-Maré is Ramokgopa se aansprake oor die volhoubaarheid van die herstel in opwekkingsvermoë onwaar. Haar standpunt volg nadat Suid-Afrika terug is op...