Tag: Warm

Home Warm
‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan
Post

‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan

‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan ‘n Handelaar in London het ‘n nuwe kaas vir die godsdienstige vakansie-tydperk bekend gestel, wat gegeur is met tradisionele paasbolletjie brood -bestanddele van kaneel, bloubessies en rosyne. Die Hot Cross Bun Cheese, wat teen £1,25 per 100 g by...

Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm!
Post

Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm!

Dit lyk goed vir reën volgende week, maar dis warm! Die kouefront het uitbeweeg en Namibiërs kan gereed maak vir warm toestande met temperature wat tot 40 grade kan gaan. George van der Merwe weerkenner het die nuutste voorspelling sê daar is belowende reën wat volgende week kan voorkom. Post navigation Source link

Inter warm up for Atletico clash by going 10 points clear
Post

Inter warm up for Atletico clash by going 10 points clear

Inter Milan stretched their lead at the top of Serie A to 10 points on Friday after cruising past sorry Salernitana 4-0 ahead of their Champions League clash with Atletico Madrid. Simone Inzaghi looks increasingly likely to claim the first league title of his coaching career with a rampant Inter team who made short work...

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag
Post

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê hy is woedend dat die Eskom-bestuur en die regering nie beurtkrag beëindig nie. Dit ten spyte van president Cyril Ramaphosa se versekering dat hulle die energie-voorraad stabiliseer. Die kragvoorsiener het die naweek fase ses-beurtkrag ingestel nadat nege opwekkingseenhede buite werking geraak...

Resies om Premierliga te lei word warm
Post

Resies om Premierliga te lei word warm

Resies om Premierliga te lei word warm Sokker: Liverpool en Arsenal spook sake uit om vir Kersfees die eerste plek te beklee wanneer hulle vandag kragte meet. Albei het ʼn gulde geleentheid om ʼn betekenisvolle voorsprong op te bou teenoor die afwesige kampioene, Manchester City. Indien daar geen wenner op Anfield is nie, sal die...

Post

Puma Energy extends warm welcome to visiting tourists

Petroleum and petroleum products wholesaler, Puma Energy has extended a warm welcome to tourists visiting the country, stressing both their safety on the roads and their enjoyment of Namibia’s diverse offerings. The company’s aim is not only to ensure the safe travels of guests but also to encourage them to explore and experience the beauty...

Invoer en herverkoop van witrenosters het ministerie warm onder die kraag
Post

Invoer en herverkoop van witrenosters het ministerie warm onder die kraag

Invoer en herverkoop van witrenosters het ministerie warm onder die kraag Die omgewingsministerie sê hy het kennis geneem van ‘n kommerwekkende tendens waar Namibies geregistreerde wildhandelaars witrenosters op die hoef vanuit Suid-Afrika invoer om weer uit te voer na lande buite hul natuurlike verspreidingsgebied. Die ministerie waarsku diegene om nie betrokke te raak by sulke...

Israel is warm onder die kraag vir Guterres
Post

Israel is warm onder die kraag vir Guterres

Israel is warm onder die kraag vir Guterres ‘n Diplomatieke herrie is by die Verenigde Nasies se algemene vergadering ontketen. Die kwessie onder bespreking was die oorlog in die Midde-Ooste. Terwyl geen resolusie aanvaar was nie en verdeeldheid ‘n hoogtepunt bereik het, het die aanmerkings deur die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres reuse-reaksie vanuit Israel...

Dinge raak warm by die Veiligheidsraad
Post

Dinge raak warm by die Veiligheidsraad

Dinge raak warm by die Veiligheidsraad Dinge het uiters warm geraak by die sessie van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad. Albanië het as voorsitter opgetree. Rusland het kapsie gemaak oor die toelating van Oekraïnse president Volodymyr Zelensky om die raad toe te spreek. Die Albanese eerste minister Edi Rama het ‘n oplossing aan Rusland gebied....