Tag: Warmer

Home Warmer
Eensame kameelperd se reis na warmer weer
Post

Eensame kameelperd se reis na warmer weer

Eensame kameelperd se reis na warmer weer ’n Eensame kameelperd het ’n 40-uur lange padreis na ’n nuwe tuiste begin – op soek na warmer weer en dalk ’n maat. Jaloesie het Benito verlede jaar gedwing om ‘n dieretuin in die Mexikaanse staat Sinaloa te verlaat, en hy is na ‘n park naby die Amerikaanse grens met...

Namibië word warmer, boere moet denke aanpas
Post

Namibië word warmer, boere moet denke aanpas

Namibië word warmer, boere moet denke aanpas Toenemende hitte wek kommer by kundiges in Namibië. Die klimaatverslag vir 2023 is vrygestel en gemeet oor die jaar, was Namibië 0,3 grade Celsius warmer as gedurende die 1991 tot 2020 siklus maar in November verlede jaar was die gemiddelde temperatuur 1,7 grade warmer, met die sentrale noordelike...

Goeie, hoë-gehalte water nodig soos Kaap warmer word
Post

Goeie, hoë-gehalte water nodig soos Kaap warmer word

Goeie, hoë-gehalte water nodig soos Kaap warmer word Die Stad Kaapstad verwag ‘n toename in besoekers aan die strande en ander openbare ontspanningsgeriewe, te midde van die hitte-waarskuwing wat die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik het. Kaapstad het meer as 300 kilometer kuslyn, en gegewe die heersende weerstoestande kan dit aanloklik wees om bloot by die naaste...

Warmer weather ahead, but dust storms expected to persist
Post

Warmer weather ahead, but dust storms expected to persist

Staff Reporter SLIGHTLY warmer weather is on the horizon for the interior parts of the country tomorrow, but the persistent dust storms, which have been tormenting multiple areas spanning from the North to the South, are likely to continue. This is supported by the predictions of Namibia Meteorological Services, which indicate that the interior areas...