Tag: Warriors

Home Warriors
Brave Warriors get N$4,1 million – Sport
Post

Brave Warriors get N$4,1 million – Sport

The senior national team, the Brave Warriors, will get N$4,1 of the N$15 million received from the Confederation of African Football. The N$15 million prize money has caused a commotion in football circles, with the Brave Warriors having enlisted the legal services of Kadhila Amoomo. This comes after the national team progressed to the group...

Oorwinnings vir Lions en Warriors in KSA T20-uitdaagreeks
Post

Oorwinnings vir Lions en Warriors in KSA T20-uitdaagreeks

Oorwinnings vir Lions en Warriors in KSA T20-uitdaagreeks Krieket: Die Lions het Sondag op Bolandpark in die Paarl ʼn oorwinning van nege paaltjies oor die Rocks behaal in hulle wedstryd in die KSA T20-uitdaagreeks. Die Lions het die Rocks tot 116 vir agt beperk nadat die tuisspan die loot gewen en eerste gekolf het. Die...

Geen vordering in Brave Warriors v NFA
Post

Geen vordering in Brave Warriors v NFA

Geen vordering in Brave Warriors v NFA Die rusie tussen die Namibiese Sokkervereniging en die nasionale mans sokkerspan, die Brave Warriors, is steeds nie bygelê nie. Dit gaan oor die 15 miljoen Namibiese dollar wat die span na die Afrika-beker toernooi gekry het. ‘n Windhoekse regsfirma het ‘n dringende aanmaningsbrief aan die president van die...

Warriors se Afcon-geld word regsgeding
Post

Warriors se Afcon-geld word regsgeding

Warriors se Afcon-geld word regsgeding Die Windhoekse regsfirma, Khadila Amoomo Legal Practitioners, het ‘n dringende aanmaningsbrief aan die president van die Namibiese Sokkervereniging, Robert Shimooshili, gerig waarin uitgewys word dat die spelers en tegniese span nog nie hulle regmatige aandeel van die 15 miljoen Namibiese dollar wat deur die Konfederasie van Afrika-sokker, Caf, aan hulle...

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene
Post

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene

Brave Warriors soek hul CAF-miljoene Senior Brave Warriors-spelers eis dat die 15 miljoen Namibiese dollar wat na bewering deur CAF aan die Namibiese Sokkervereniging betaal is, gelykop tussen die spelers en tegniese personeel verdeel word. Die betaling was vir die span se vordering in die Afrikabeker-sokkertoernooi. Daar word egter bespiegel dat die sokkervereniging van die...

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies
Post

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies Die Brave Warriors-spelskepper Prins Tjiueza het na bewering sy eerste mediese ondersoek by die Suid-Afrikaanse Premierliga-klub Cape Town City gefaal. Die middelveldspeler het die veld met ‘n enkelbesering verlaat tydens Namibië se nederlaag van 3-0 teen Angola verlede week in die Ronde van 16 van die...

Post

Brave Warriors Receive Heroes’ Welcome as they Return Home from Cote d’Ivoire Journey – Windhoek Observer

Windhoek, Namibia – In a display of national pride, the Brave Warriors, led by their determined Coach Collin Benjamin, were welcomed with open arms upon their return from a triumphant sojourn in Cote d’Ivoire. The two separate flights carrying the heroes touched down at the Hosea Kutako International Airport, setting the stage for a joyous...

Die Brave Warriors is by die huis!
Post

Die Brave Warriors is by die huis!

Die Brave Warriors is by die huis! Die Brave Warriors is vandag deur die publiek verwelkom met hul terugkeer van ‘n geskiedkundige vertonings by die Afrika-beker toernooi in Ivoorkus. Nangolo Mbumba, die visepresident van Namibië, het die span die hoogste eer betoon deur hulle by die staatshuis in Windhoek te onthaal. Mbumba is aan die...

Brave Warriors Bow Out of AFCON after Defeat to Angola
Post

Brave Warriors Bow Out of AFCON after Defeat to Angola

The Brave Warriors were knocked out of the AFCON tournament after suffering a 3-0 defeat to Angola in the Round of 16 match played in Bouake, Ivory Coast on Saturday. Brave Warriors’ head coach, Collin Benjamin, started the match with the team that performed admirably against Mali in the final group match, but they were...