Tag: wateronderbrekings

Home wateronderbrekings
Wateronderbrekings en die ekonomie – Kosmos 94.1
Post

Wateronderbrekings en die ekonomie – Kosmos 94.1

Wateronderbrekings en die ekonomie Business Leadership South Africa doen ʼn beroep op die regering om te beplan hoe om nuwe bedreigings vir die ekonomie, insluitend watervoorsiening, te hanteer. Inwoners in dele van Gauteng en KwaZulu-Natal ervaar toenemend gereelde en langdurige wateronderbrekings. Die Bloudruppelverslag wat in Desember vrygestel is, toon 227 van die land se 985...

Pogings om wateronderbrekings in SA aan te spreek, onderweg
Post

Pogings om wateronderbrekings in SA aan te spreek, onderweg

Pogings om wateronderbrekings in SA aan te spreek, onderweg Die Suid-Afrikaanse Departement van Water en Sanitasie sê daar is in sommige dele van die land steeds ernstige waterprobleme en pogings is aan die gang om die onvoldoende watervoorsiening reg te stel. Die departement se waarnemende woordvoerder, Andile Tshona, sê die streeks- grootmaat-infrastruktuurtoelaag sal gebruik word...

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal
Post

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal

Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal Die Stad Tshwane sê hy ondervind reuse-uitdagings met watertoevoer in die omgewing van Soshanguve, met ‘n omvangryke onderbreking in Mabopane. Die burgemeesterskomiteelid vir nutsdienste, streekbestuur en koördinering, Themba Fosi, sê die probleem met watertoevoer spruit grootliks uit die ernstige skade wat aan pypleidings in die gebied aangerig is. Hy sê...