Schlettwein onderstreep beplanning vir watersekerheid Landbou-minister Calle Schlettwein is in Parys, Frankryk waar hy die tweede bevondsing-dialoog van die Afrika Waterfasiliteit bywoon. Schlettwein is gevra om as voorsitter op te tree van die belangrike vergadering, onder die titel “Innoverende weë vir toegang tot water en sanitasie in Afrika”. Hy wys in sy toespraak op globale...
Tag: watersekerheid
Watersekerheid op voorgrond by werkswinkel
Watersekerheid op voorgrond by werkswinkel Die Ministerie van Water, die Stad Windhoek, die Namibië Waterkorporasie en ander bied tans ‘n tweedaagse nasionale werkswinkel oor watersekerheid en klimaatsverandering in Windhoek aan. Die werkswinkel bring belanghebbendes byeen om vordering wat gemaak is in waterhulpbron-ontwikkeling en -bestuur vir watersekerheid te midde van klimaatsverandering krities te evalueer. Die werkswinkel...
Kabinet verbind hom tot watersekerheid
Kabinet verbind hom tot watersekerheid Die kabinetsinligtingsessie van 26 September 2023 het tot verskeie besluite gelei, waarvan die Kabinet een goedgekeur het. Die Kabinet het kennis geneem van die uitslag van die 2023 Wêreldwaterweek wat in Augustus 2023 in Stockholm, Swede gehou is, en onderskryf dat Namibië ‘n aantal aktiwiteite onderneem om water-sekerheid vir sy...
Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid – Kosmos 94.1
Calle: Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid ’n Internasionale hoëvlakpaneel oor waterbeleggings vir Afrika het voorgestel dat ’n bykomende 2 miljard Amerikaanse dollar per jaar van Afrika-regerings gemobiliseer kan word deur ’n begrotingsverhoging van 20 persent vir watersekerheid en sanitasie. Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het die Wêreld-waterweek in Stockholm, Swede, bygewoon. Schlettwein sê die...