Aanspreeklikheid vir watervermorsing moet ingestel word Water Chamber in Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Benoit le Roy, sê aanspreeklikheidsmaatreëls word vereis om watervermorsing te beperk. Dit het deel gevorm van besprekings op die Waterdienste-owerheidsberaad. Die twee-dae-lange beraad het op bevindinge gefokus van verlede maand se Blou- en Geen Druppel-verslae, wat ‘n afname aandui in drinkwatergehalte en...
November 14, 2024