Tag: watervoorsiening

Home watervoorsiening
AfriForum is vies oor watervoorsiening
Post

AfriForum is vies oor watervoorsiening

AfriForum is vies oor watervoorsiening AfriForum dreig Rand Water met regstappe oor sy besluit om die watertoevoer na verskeie wanbetalende munisipaliteite te verminder in ‘n poging om hulle agterstallige skuld te verhaal. Petrus Coetzee van AfriForum, sê sy regspan het ‘n dringende brief aan Rand Water gerig om die wanpraktyk te stop en toe te...

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening
Post

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening Plaaslike berigte lui dat die Namibiese regering ‘n lewensvatbaarheidstudie vir ontsouting van water vir die Noorde goedgekeur het. Die kabinet het die ja-woord gegee. Die befondsing vir die studie sal deur die Afrika Ontwikkelingsbank gedoen word. Die kabinet het ook uiteindelik oorweging gegee aan die Okavango-rivier se skakel met...

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening
Post

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het bevind munisipaliteite in KwaZulu-Natal het inwoners se regte geskend deur nie skoon drinkwater aan hulle te voorsien nie. Die kommissie het sy bevindings en aanbevelings gister bekend gemaak ná ‘n ondersoek na die waterkrisis in die provinsie. KwaZulu-Natal se kommissaris, Philile Ntuli, sê...

Vee, watervoorsiening lyk nie belowend nie – landbou – Kosmos 94.1
Post

Vee, watervoorsiening lyk nie belowend nie – landbou – Kosmos 94.1

Vee, watervoorsiening lyk nie belowend nie – landbou Die Namibiese landbouministerie sê die voorkoms van vee in die Karas- en Hardap-streke wissel van redelik tot swak. In sy  Vooruitsig-, Voedselsekerheid- en Droogtesituasie-verslag, sê die ministerie dat vee se liggaamstoestand baie swak is rondom die Kalkrand-gebied in die Hardap-streek in vergelyking met die res van die...

Mnyupe sê oor Dâures-projek se watervoorsiening – Kosmos 94.1
Post

Mnyupe sê oor Dâures-projek se watervoorsiening – Kosmos 94.1

Mnyupe sê oor Dâures-projek se watervoorsiening Kritiek word uitgespreek teenoor die groen-waterstofprojek by Dâures, of te wel, Brandberg. ‘n Duitse vergunning van 220 miljoen Namibiese dollar is goedgekeur en 37 miljoen dollar is reeds bestee, maar, die waterbron vir die projek is nog nie geïdentifiseer nie. Meer as 2,2 miljoen kubieke meter water is nodig...