Tag: weer

Home weer
Antimikrobiese weerstand weer onder die loep
Post

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep Die landbou-ministerie gaan sy derde agtereenvolgende nasionale vergadering van belanghebbendes oor antimikrobiese weerstand hou, in samewerking met die Friedrich-Loeffler-Instituut. Dit is om die vordering te evalueer van implementerings-aktiwiteite wat verband hou met Namibië se Antimikrobiese Weerstand Nasionale Aksieplan. Die vergadering is geskeduleer vir môre by Avani in Onafhanklikheidslaan. Dr. Theuns...

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker
Post

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker Dit is tyd vir die jaarlikse “Nasionale Spray-a-Thon” saam met die Kankervereniging van Namibië ten bate van sy kinderondersteuningsprogram. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, nooi die publiek om hul hare met kleur te laat spuit by La Vie Café in Windhoek se Onafhanklikheidsrylaan vir slegs 50 Namibiese dollar, om...

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom
Post

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom Die landbouministerie het ‘n ernstige waarskuwing herhaal dat mense nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom in hul huise moet gebruik nie. Die produk kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word, aangesien dit onder meer ‘n kankervormende bestanddeel bevat. Die produk word nie in Namibië...

Amushelelo weer in hegtenis geneem
Post

Amushelelo weer in hegtenis geneem

Amushelelo weer in hegtenis geneem Namibië se besigste aktivis, Michael Amushelelo, is alweer in die sop. Hy is deur die Windhoekse Stadspolisie in hegtenis geneem nadat hy die saak van straatverkopers wat by Blackchain in Katutura uitgesit is, op sy skouers geneem het. Volgens sy regsverteenwoordiger, Khadila Amoomo, is prokureurs besig om hom en ander...

Onbetaalde skuld groei weer in 2023
Post

Onbetaalde skuld groei weer in 2023

Onbetaalde skuld groei weer in 2023 Die Bank van Namibië het in sy jongste jaarverslag bekend gemaak dat lenings wat nie presteer nie ‘n totaal van 6,5 miljard Namibiese dollar aan die einde van 2023 bereik het. Die syfer is 456 miljoen dollar hoër as in 2022. Oor die algemeen behoort 51 persent van die skuld...

Kaap sukkel weer met brande
Post

Kaap sukkel weer met brande

Kaap sukkel weer met brande Die brandweerdiens van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit werk van gister af onverpoosd om talle brande op verskeie plekke te bestry. Die woordvoerder Jo-Anne Otto sê die brand op Papegaaiberg in Stellenbosch is onder beheer, nadat koeler weer operasies vergemaklik het. Brande op Simonsberg, en in Pniel, Jamestown en Mitchellpas woed egter...

Mboma kry groenlig om weer te kompeteer
Post

Mboma kry groenlig om weer te kompeteer

Mboma kry groenlig om weer te kompeteer Namibië se liefling-atleet Christine Mboma het die groenlig by Wêreldatletiek ontvang om weer te kompeteer, in alles behalwe 400 meter tot 1 myl. Dit kom nadat sy behandeling ontvang het om haar testosteroon-vlakke te verlaag. Mboma en haar afrigter Henk Botha verkeer nou onder druk omdat sy baie...

Arsenal is weer nommer een
Post

Arsenal is weer nommer een

Arsenal is weer nommer een ‘n Driekuns deur Phil Foden het Manchester City met 4-1 oor Aston Villa laat seëvier om sy mededingers om die Premierliga-titel, Arsenal en Liverpool, onder druk te hou. Arsenal het sonder sy voorste doelskieter, Bukayo Saka, vir Luton 2-0 geklop en weer sy plek bo-aan die punteleer ingeneem. Arsenal se...

FNB kry weer Euromoney-toekennings – Kosmos 94.1
Post

FNB kry weer Euromoney-toekennings – Kosmos 94.1

FNB kry weer Euromoney-toekennings Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Euromoney-toekennings FNB as Afrika se beste internasionale privaatbank in Botswana en Namibië aangewys. FNB is ook bekroon as Afrika se beste bank vir individue met ultrahoë netto waarde, diskresionêre portefeuljebestuur, filantropiese advies, opvolgbeplanning en volhoubaarheid. Die onlangs geloodsde Exchange Traded Notes, of ETN-program, wat...

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat
Post

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat Amerika kyk na 18 April vir ‘n moontlike hervatting van vredesgesprekke oor Sudan in Saoedi-Arabië, sê die Amerikaanse spesiale gesant vir Sudan, Tom Perriello. Washington soek ‘n oplossing vir die konflik wat miljoene verplaas het en die wêreld se grootste humanitêre krisis veroorsaak het. Washington het duidelik...