Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker Die Engelse snelbouler, Jofra Archer, behoort gereed te wees vir die T20 Wêreldbeker. ʼn Elmboogbesering het hom bykans ʼn jaar uit aksie gehou. Archer het in die voor-seisoen vir Sussex geboul en het nou na sy geboorteplek in die Karibiese Eilande teruggekeer om voor te berei vir die...
Tag: wees
Nie Nampol, nog staatsdiens, kan werkverskaffer wees nie
Nie Nampol, nog staatsdiens, kan werkverskaffer wees nie Die polisiemag word as ‘n werkgewer in die land geag en daar is aangekondig dat daar vanjaar nog 1 700 kadette aangestel sal word. Maar, daar is ook kommer in die mag omdat hy sukkel om sy personeel te behou. Kosmos 94.1 Nuus het met Tim Parkhouse,...
Kleibaanseisoen kan moontlik ‘n uitdaging vir Sinner wees
Kleibaanseisoen kan moontlik ‘n uitdaging vir Sinner wees Die kleibaanseisoen is op hande met die kwalifiserende rondes vir die Monte Carlo Meesters wat hierdie naweek afskop. Die Italianer, Jannik Sinner, is tans die speler met die beste vorm. Hy het verlede naweek die Miami-ope gewen en opgeskuif na ‘n loopbaan-beste wêreld nommer twee, na Novak...
Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister
Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister Die uitspraak van die hooggeregshof in verband met die Kora-musiektoekennings word deur die omgewingsminister Pohamba Shifeta verwelkom. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak Woensdag in die hooggeregshof verloor en moet dus 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20 persent rente per jaar sedert 2016,...
Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees
Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees Die Daures Green Hydrogen Village sal Afrika se eerste 100 persent netto-nul groen gemeenskap wees, in die hartjie van die Erongo-streek. Die projek sal die volhoubare produksie van groen waterstof en ammoniak uit hernubare bronne ten toon stel, groen waterstoftoepassings demonstreer en ‘n groen waterstofekonomie met uitvoerpotensiaal...
Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN
Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestyne waarsku dit sal jare neem om die Gaza-strook weer veilig te maak. Hy sê die Israelse aanvalle het byna 23-miljoen ton se rommel en wapens wat nie ontplof het nie, oral in die enklave agtergelaat. Myn-aksievennote is nou besig met...
Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy
Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is vol vertroue dat sy ministerie as gevolg van ‘n verbetering in elektrisiteitsvoorsiening teen die einde van die jaar nie meer nodig sal wees nie. Hy is verlede jaar aangestel om te help om die land se 15-jaar oue...
Kate blyk om gesond te wees
Kate blyk om gesond te wees Kate, Brittanje se prinses van Wallis, het die publiek bedank vir hul ondersteuning in haar eerste openbare boodskap sedert sy in Januarie ’n abdominale operasie ondergaan het. ‘n Foto wat deur haar man troonopvolger prins William geneem is, wys hoe Kate gesond lyk en glimlag, omring deur prinse George...
Internasionale aandele kan joune wees
Internasionale aandele kan joune wees FNB Namibia het ‘n beursverhandelde notas-program bekendgestel om Namibiërs in staat te stel om aan die globale beleggingsekonomie deel te neem deur genoteerde instrumente in internasionale maatskappye soos Amazon, Apple, Hathaway en Microsoft vir so min as 10 Namibiese dollar te bekom. Tiaan Bazuin, uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs,...
ActionSA voltooi OVK-prosesse om op nasionale en provinsiale stembriewe te wees
ActionSA voltooi OVK-prosesse om op nasionale en provinsiale stembriewe te wees ActionSA sê hy het al sy indienings by die Onafhanklike Verkiesingskommissie afgehandel om op nasionale en provinsiale stembriewe in al nege provinsies te verskyn vir die algemene verkiesing van 29 Mei. Die party sê sy verkiesingsdeposito’s is ten volle betaal. ActionSA se nasionale voorsitter,...