Tag: weg

Home weg
Dood van hulpwerkers… Israel steek iets weg…
Post

Dood van hulpwerkers… Israel steek iets weg…

Dood van hulpwerkers… Israel steek iets weg… Die voormalige Israeliese onderhandelaar met die Palestyne, Daniel Levy, sê daar ontbreek besonderhede oor die bevindinge van Israel se weermag se ondersoek na die dood van die sewe hulpwerkers van World Central Kitchen. Levy sê die beeldmateriaal is geredigeer. Hy het met Sky News gepraat. Post navigation Source...

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners
Post

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners

Weg met Red Force – Walvisbaai inwoners Inwoners van Walvisbaai eis dat die munisipaliteit Red Force as skuldinvorderaar verwyder. Red Force is verlede jaar aangestel om sowat 375 miljoen Namibiese dollar te verhaal wat deur die inwoners geskuld word. Die gefrustreerde inwoners sê hul munisipale skuld het aansienlik toegeneem, terwyl van die huise se water...

Verstappen spring weer eerste weg
Post

Verstappen spring weer eerste weg

Verstappen spring weer eerste weg Oor na motorsport. Max Verstappen het dit weer reggekry.  Die Formule een wêreldkampioen spring voor weg in môre se Australiese Grand Prix. Die Nederlander in sy Red Bull was die tweede vinnigste in die finale oefensessie, maar alles het in die kwalifiseringsrondes in plek geval en hy het vir die derde...

Cape Epic spring weg in Kaapse wynlande
Post

Cape Epic spring weg in Kaapse wynlande

Cape Epic spring weg in Kaapse wynlande Vanjaar se Cape Epic het in Somerset Wes begin met fietsryers  wat die uitmergelende 617-kilometer wedren van agt dae oor bergagtige terrein aandurf. Fietsryers gaan ‘n totaal van 16-duisend-500 meter vanaf die Lourensford-wynlandgoed en terug, uitklim. Die wedren, wat as die Tour de France van Afrika bekend staan, moet deur...

Bly weg van gevaarlike insekdoder!
Post

Bly weg van gevaarlike insekdoder!

Bly weg van gevaarlike insekdoder! Die landbouministerie waarsku die publiek om nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom aanlyn te koop nie. Die produk word nie in Namibië toegelaat nie en kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word. Die ministerie sê die produk is nie in die land geregistreer nie en enige...

Blitsbokke spring weg met sege in Perth
Post

Blitsbokke spring weg met sege in Perth

Blitsbokke spring weg met sege in Perth Rugby: Die kaptein, Selvyn Davids, het twee drieë vir die Blitsbokke gedruk in hulle eerste Groep A-kragmeting in die wêreldreekstoernooi in Perth, Australië, waarin hulle Kanada 24-7 geklop het. Suid-Afrika het goed herstel om te wen nadat hulle vroeg in die wedstryd ‘n drie afgestaan het. David Brits...

Neujahrsansprache: Geingob sieht Namibia für 2024 auf sehr gutem Weg
Post

Neujahrsansprache: Geingob sieht Namibia für 2024 auf sehr gutem Weg

Staatspräsident Hage Geingob (Archivaufnahme); © Office of the Namibian President Staatspräsident Hage Geingob hat in seiner Neujahrsansprache das erfolgreiche vergangene Jahr hervorgehoben. Namibia habe riesige Schritte in die richtige Richtung gemacht und das „Year of Revival“ positiv beendet. Namibia werde mit der Machtübergabe zum März 2025 ein besseres Land sein, so Geingob. Er hoffe, dass...

Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas
Post

Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas

Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas Charles Leclerc het sy sterk oefentempo omskep in eerste wegspringplek vir die Las Vegas Grand Prix tydens ‘n opwindende kwalifiserende sessie op die splinternuwe Strip Circuit, met die Ferrari-man wat sy spanmaat Carlos Sainz en Red Bull se Max Verstappen die loef afgesteek het. Leclerc was...

Leclerc spring voor weg in Texas
Post

Leclerc spring voor weg in Texas

Leclerc spring voor weg in Texas Ferrari se Charles Leclerc het die voorste wegspring-posisie ingeneem vir die Amerikaanse Grand Prix nadat Max Verstappen se rondte uitgevee is omdat hy baangrense oorskry het. Dit het gelyk of Verstappen eerste gekwalifiseer het in sy Red Bull by die Circuit of the Americas in Austin, Texas, net om...

Zest WEG looks to Namibia, others for booming oil sector business – Business Express
Post

Zest WEG looks to Namibia, others for booming oil sector business – Business Express

Africa is “hungry for electricity”, and electrical specialist Zest WEG is seeing growing demand from the oil and gas sector, from both upstream and midstream facilities as nations on the continent look to these commodities to power their economies. Zest WEG business development specialist Lukas Barnard says that, for the oil and gas sector in...