Tag: weiding

Home weiding
Suide-boere het nie weiding nie
Post

Suide-boere het nie weiding nie

Suide-boere het nie weiding nie Die Kamer van die Omgewing het ‘n opdatering gegee oor die stand van weiding in die eerste week van April. Die kamer berig dat daar ernstige droogtetoestande regoor die land heers. Voedselsekerheid word in baie landelike gebiede bedreig, en vee- en wildgetalle moet versigtig bestuur word. Kosmos 94.1 Nuus het...

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola
Post

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola Die goewerneur van die Ohangwena-streek, Sebastian Ndeitunga sê die forum van goewerneurs van streke wat aan Angola grens spanning in verband met weiding kan verlig. Angolese boere sit die afgelope twee jaar met hulle hande in hulle hare omdat Namibiese vee-eienaars blykbaar kanse vat met beskikbare weiding aan...

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië
Post

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië

Weiding reeds jare lank ‘n probleem in Namibië Reaksie word ontvang op die verslag deur die Namibiese Kamer van die Omgewing oor die stand van weiding in die land. Die dele van normaalweg die droogste is, die verre suidoostelike hoek van die land, sowel as die dele teen die noordelik grens met Angola tot langs...

Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding
Post

Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding

Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding Bestaansboere in die Noorde word aangemoedig om buffelsgras te kweek om voer vir hul beeste te verseker. Op die oomblik koop die boere die gras aan by kommersiële boere. Sheuyange Tuhafeni bestuurder van die Okapya Livestock Development-sentrum, sê buffelgras word deur vee bevoordeel en boere het nie die kennis oor hoe...

Netumbo vergader oor toegang tot weiding in Angola
Post

Netumbo vergader oor toegang tot weiding in Angola

Netumbo vergader oor toegang tot weiding in Angola Die minister van internasionale betrekkinge Netumbo Nandi-Ndaitwah vergader later vandag met haar Angolese eweknie Téte António. Die twee sal beide die Ohangwena-streek sowel as die Cunene-provinsie in Angola besoek. Volgens wat berig word, sal weiding in die Cunene in Angola, deur Namibiese boere, onder die loep kom....

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word
Post

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word

Landbou ontken dat groenskemas vir weiding gebruik word Plaaslike berigte lui dat die landbouministerie ontken dat die Shitemo- en Ndonga Linena-groenskemas in die Kavango Oos-streek nie voedsel produseer nie en net vir weiding gebruik word. Volgens die ministerie se woordvoerder Jona Musheko, bestuur Nida die Shitemo-skema en daarom kan hy net syfers oor Ndonga Linena...

Ndeitunga baklei vir weiding in Angola
Post

Ndeitunga baklei vir weiding in Angola

Ndeitunga baklei vir weiding in Angola Die groeiende aantal beeste in die Ohangwena-streek is besig om ‘n las te word vir plaaslike boere wat te midde van die heersende droogtetoestande steeds sukkel om geskikte weidingsvelde te vind. Dit is van die faktore wat Namibiese beesboere noop om weigebiede in Angola te gaan soek, soos hulle...

Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding – Kosmos 94.1

Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding Benarde weidingstoestande in die meeste dele van die land word grootliks toegeskryf word aan die swak reënval en droogte wat die 2022/2023-reënvalseisoen oorheers het. Volgens die landbouministerie verskil die kondisie van vee oor die 14 verskillende streke. Soos die droogte vererger en die weidingstoestande in verskeie dele...

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1
Post

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1

Klimaatsverandering & beesboerdery: Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur Daar is kommer oor beesboerdery in die sentrale gebied met voorspellings dat klimaatsverandering die produktiwiteit van grond negatief kan beïnvloed. Die kwaliteit van landbougrond kan met 42 persent teen 2050 daal en teen 2080, sal produktiwiteit met amper 60 persent daal met die sentrale...