Tag: weier

Home weier
Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak
Post

Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak

Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak Transnet Spoorvrag weier om die ongeluk-verslag oor die ontsporing by Ulundi in KwaZulu-Natal in November 2022 bekend te maak, met verwysing na vertroulikheid. ‘n Persoon met binnekennis het egter onthul die trein het na bewering drie keer vinniger as die spoedbeperking gery. Dit het gelei tot...

Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk
Post

Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk

Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk Die Johannesburgse Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het die korrupsie-beskuldigde voormalige finansiële hoof van Transnet, Anoj Singh, enige versagting van sy borgtogvoorwaardes geweier. Hy het die aansoek ingedien om ‘n permanente werksaanbod van uitvoerende hoof in Dubai te kan aanvaar. Landdros Emmanuel Magampa sê die hof vind...

Trump weier om die week in New York te getuig
Post

Trump weier om die week in New York te getuig

Trump weier om die week in New York te getuig Voormalige president Donald Trump sê hy sal nie vandeesweek in New York getuig nie. Die siviele bedrogverhoor, wat in Oktober begin het, is een van verskeie regsuitdagings wat die voormalige president in die gesig staar. Hy sê hy het niks meer om te sê nie....

Texas-hof weier vrou aborsie, al is haar fetus amper dood
Post

Texas-hof weier vrou aborsie, al is haar fetus amper dood

Texas-hof weier vrou aborsie, al is haar fetus amper dood Die hooggeregshof in Texas het ‘n noodaborsie geblokkeer vir ‘n vrou wie se fetus nie lewensvatbaar is nie. Haar dokter het die aborsie aanbeveel en ‘n disktriksregter het toestemming gegee, gegewe die staat se teen-aborsiewette. Die hooggeregshof se uitspraak het gekom nadat Ken Paxton, prokureur-generaal...

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys
Post

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys

Presidensie weier om kinders se vliegkaartjies te wys Plaaslike media berig dat die presidensiële egpaar weier om die vlugkaartjies van die vyf presidensiële familielede, saam met Monica Geingos se broer Salomon Kalondo, wat saam met hulle na Dubai vir die COP28-byeenkoms gereis het. Die Engelse dagblad The Namibian berig dat presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari geweier...

Regter weier Montana se TikTok-verbod
Post

Regter weier Montana se TikTok-verbod

Regter weier Montana se TikTok-verbod ’n Amerikaanse regter het Montana se staatsverbod op die gebruik van TikTok wat op 1 Januarie in werking sou tree, van die hand gewys en sê dit skend vrye spraakregte van gebruikers. Amerikaanse distriksregter Donald Molloy het ‘n voorlopige bevel uitgereik om die verbod te blokkeer. TikTok, wat deur China se ByteDance besit word, het Montana in Mei...

Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier
Post

Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier

Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier Veediefstal en -stroping het die afgelope jaar hand oor hand toegeneem, met ‘n groot eskalasie in die aantal voorvalle en die aantal diere wat dwarsoor die land gesteel of gestroop word. ‘n Groep van vier vermeende vee-stropers is op 7 September deur die Otjiwarongo buurtpatrollie...

Trump weier reg tot spoedige verhoor in Georgia – Kosmos 94.1
Post

Trump weier reg tot spoedige verhoor in Georgia – Kosmos 94.1

Trump weier reg tot spoedige verhoor in Georgia Voormalige president Donald Trump en verskeie ander beskuldigdes het afstand gedoen van hul reg tot ‘n spoedige verhoor, in die Georgia-saak waarin hulle daarvan beskuldig word dat hulle deel was van ‘n onwettige sameswering om sy verlies in die 2020 presidensiële verkiesing om te keer. Trump was...

Biden besoek Florida, DeSantis weier om hom te ontmoet – Kosmos 94.1
Post

Biden besoek Florida, DeSantis weier om hom te ontmoet – Kosmos 94.1

Biden besoek Florida, DeSantis weier om hom te ontmoet President Joe Biden het na Florida gereis om die skade van orkaan Idalia te ondersoek en het met slagoffers van die ramp ontmoet. Hy het nie met goewerneur Ron DeSantis, ‘n potensiële presidensiële mededinger, vergader nie. DeSantis het ‘n ontmoeting geweier. Biden het DeSantis se pogings...