Tag: wek

Home wek
Kondoom tekorte in SA wek kommer
Post

Kondoom tekorte in SA wek kommer

Kondoom tekorte in SA wek kommer Die Treatment Action Campaign is bekommerd oor die dalende beskikbaarheid van kondome in die land. Die nasionale voorsitter van die TAC, Sibongile Tshabalala, dring by die Departement van Gesondheid aan om meer kondome beskikbaar te maak aangesien data toon dat kondome oor vyf jaar al hoe minder geword het....

Erongo-ambulanstekort wek groot kommer – Kosmos 94.1
Post

Erongo-ambulanstekort wek groot kommer – Kosmos 94.1

Erongo-ambulanstekort wek groot kommer Die tekort aan ambulanse in die Erongo-streek wek steeds groot kommer, veral omdat die voertuie normaalweg in noodtoestande gebruik word. Daar word berig dat klinieke en hospitale regoor die streek sukkel met ‘n tekort aan voertuie. Die kwessie is reeds sedert 2022 aangemeld, maar tot op hede was daar geen oplossings...

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer
Post

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer

Nog ‘n Etzebeth-besering wek kommer Rugby: Die Sharks se oorwinning van 23-13 teen Edinburgh in ‘n Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd Saterdag het dalk teen ‘n groot prys gekom. Suid-Afrika se Speler van die Jaar, Eben Etzebeth, is vir ‘n ribbekasbesering behandel en het nie weer na rustyd op die veld verskyn nie. Die Haaie se hoofafrigter, John...

Lae prestasie van sekondêre nywerhede wek kommer
Post

Lae prestasie van sekondêre nywerhede wek kommer

Lae prestasie van sekondêre nywerhede wek kommer Namibië se binnelandse ekonomie het verlangsaam tot groei van 4,2 persent in 2023, relatief tot die groei van 5,3 persent wat in 2022 aangeteken is, volgens die nasionale rekening-syfers wat deur die Namibië Statistieke Agentskap vrygestel is. In die vierde kwartaal van 2023 het die ekonomie sterk veerkragtigheid...

Erongo se ambulans-tekort wek kommer
Post

Erongo se ambulans-tekort wek kommer

Erongo se ambulans-tekort wek kommer Gemeenskappe in Erongo het groot kommer oor die tekort aan ambulanse, veral omdat die voertuie normaalweg in noodtoestande gebruik word. Daar word berig dat klinieke en hospitale regoor die streek sukkel met ‘n tekort aan voertuie en terwyl die kwessie reeds sedert 2022 aangemeld word, is daar tot op hede...

Damverslag wek week op week meer kommer
Post

Damverslag wek week op week meer kommer

Damverslag wek week op week meer kommer Die jongste damverslag wek meer kommer as ooit. Die sentrale gebied het net 19,4 persent bronne oor met Von Bach wat op 11,1 persent staan en Swakoppoort wat se vlakke gedaal het tot 38,6 persent. Die ooste is in ‘n penarie met bronne van 3,4 persent en Otjiverodam...

Skoolverlaters wek kommer in buurland
Post

Skoolverlaters wek kommer in buurland

Skoolverlaters wek kommer in buurland Net soos in Namibië, worstel Suid-Afrika met hoë skoolverlatersyfers. ActionSA is bekommerd hieroor en vra dringende regeringsoptrede. Faktore sluit onder andere in armoede, tienerswangerskappe en ‘n gebrek aan belangstelling. ActionSA se Team Fix SA-lid vir Basiese Onderwys, Tsholofelo Maforah, beloof holistiese beleide waarvolgens alle kinders skool kan bywoon. Post navigation...

Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer
Post

Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer

Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer Die buitelandse beleidshoof van die Europese Unie, Josep Borrell, beskuldig Israel dat hy verhongering as ‘n oorlogswapen gebruik en hongersnood in Gaza uitlok. Borrell sê Gaza is nie meer net op die rand van hongersnood nie, maar reeds in ‘n staat van hongersnood wat duisende mense raak. Hy sê...

Hardapdam se lae vlak wek groot kommer
Post

Hardapdam se lae vlak wek groot kommer

Hardapdam se lae vlak wek groot kommer Die stand van sake by die Hardapdam, waarop talle produsente van die skema staatmaak, wek groot kommer. Op die oomblik is die dam op 12,2 persent van kapasiteit. Daar is egter ook verkeerde inligting wat die rondtes doen, dat NamWater einde Junie die vrystelling van water vir besproeiing...

Post

Europese verregse neigings wek kommer

’n Verregse Oostenrykse politikus is oor die naweek deur die Switserse polisie gekeer om by ’n geleentheid te praat nadat die organiseerders nie gehoor gegee het aan ’n polisieversoek dat die geleentheid gekanselleer word nie. Martin Sellner, leier van die Identitarian Movement – wat in 2019 deur Duitsland se binnelandse intelligensiediens as ‘n ekstreem-regse groep...