Tag: wek

Home wek
Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer
Post

Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer

Aanvanklike toegang tot aftreefondse wek kommer Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor in die buurland is bekommerd oor die oorheersende fokus op aanvanklike toegang tot aftreefondse, en moedig die sektor aan om lede volledige inligting te gee. Die kommissaris Unathi Kamlana het gepraat op die owerheid se industrie-konferensie en die verantwoordelikheid beklemtoon om lede in...

Voëlgriep-stam wek groot kommer – Kosmos 94.1
Post

Voëlgriep-stam wek groot kommer – Kosmos 94.1

Voëlgriep-stam wek groot kommer Die dodelike H5N1-voëlgriepvirus het meer aggressief as ooit tevore in wilde voëls en seesoogdiere versprei sedert dit in 2022 in Suid-Amerika aangekom het. Dit verhoog die risiko dat dit in ‘n groter bedreiging vir mense kan ontwikkel. Van onmiddellike kommer is bewyse dat die siekte, eens grootliks beperk tot voëlspesies, blykbaar...

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer
Post

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer Die leier van die African Transformation Movement, Vuyo Zungula, het aan die minister van Polisie, Bheki Cele, geskryf oor ‘n reeks gekoördineerde aanvalle en moorde op swart Suid-Afrikaanse spaza-winkeleienaars en gemeenskapsleiers in townships. Die party sê daar was al talle berigte oor Suid-Afrikaners wat geïntimideer word deur buitelandse...

Krokodilaanvalle wek kommer – Kosmos 94.1
Post

Krokodilaanvalle wek kommer – Kosmos 94.1

Krokodilaanvalle wek kommer Krokodilaanvalle bly ‘n groot bekommernis vir gemeenskappe in die Kavango-Oos-streek. Verlede week is twee mense deur die diere doodgemaak. Verlede jaar het die omgewingsake-ministerie 40 krokodille te koop aangebied in ‘n poging om toenemende gevalle van mens-wild konflik te versag. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die goewerneur van Kunene-Oos, Bonifatius Wakudumo,...

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk
Post

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk Die Kunenerivier loop tans geweldig sterk by Ruacana, en loop teen 427,5 kubieke meter per sekonde gevloei, na goeie reën in Angola. Volgens die nuutste vloedverslag het die Zambezirivier by Katima Mulilo gister ‘n watervlak van 1,71m aangeteken, ‘n effense toename vanaf die vorige dag se lesing...

Namibië-belastingbeleid wek kommer – Kosmos 94.1
Post

Namibië-belastingbeleid wek kommer – Kosmos 94.1

Namibië-belastingbeleid wek kommer Namibië se belastingbeleide is weer onder die loep, met ontleders en bedryfskenners wat kommer uitspreek oor die doeltreffendheid van inkomste-invorderingsprosesse, veral die verwerking van belastingterugbetalings. Namib Mills se risiko- en voldoeningsbestuurder, Cameron Kotze, versoek die regering om te oorweeg om kapitaalwinsbelasting-aansporings in te stel. Dit kan deel vorm van hervormings om die...

Plastiekbesoedeling in ons see wek kommer
Post

Plastiekbesoedeling in ons see wek kommer

Plastiekbesoedeling in ons see wek kommer Ocean Conservation Namibia is bekommerd oor die gebruik van plastieksakke en die skade wat dit aan seediere aanrig. Gewone plastiek huishoudelike rommel kan dieselfde verwoestende impak hê as visnette en vislyne. Sodra plastieksakke in die see of enige ander plek in die natuur land, kan enige dier die ongelukkige...

Malaria in die Noorde wek groot kommer
Post

Malaria in die Noorde wek groot kommer

Malaria in die Noorde wek groot kommer Namibië worstel nog steeds met ‘n malaria-probleem, veral tydens die reën-seisoen in die Noorde. Vroeg in die jaar het malaria-gevalle in die Zambezi-streek gestyg, met 7 264 positiewe gevalle wat aangemeld is vanaf die eerste week van 2023 tot die derde week van 2024. ‘n Totaal van 367...

Impak van klimaatsverandering op Namibië bekend… dit wek kommer
Post

Impak van klimaatsverandering op Namibië bekend… dit wek kommer

Impak van klimaatsverandering op Namibië bekend… dit wek kommer Die Namibiese Kamer van die Omgewing het ‘n uiters kommerwekkende verslag bekend gestel oor klimaatsverandering in Namibië. Die land is 107ste uit 182 lande op ‘n indeks wat ‘n land se kwesbaarheid kombineer met sy gereedheid om aan te pas tot klimaatsverandering. Die laaste 120 jaar...

KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag
Post

KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag

KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag Die voorsitter van die IVP in KwaZulu-Natal en premierskandidaat, Thami Ntuli, het die ontstellende toename in geteikende moorde van politici voor vanjaar se verkiesing sterk veroordeel. Dit volg na die moord op die IVP se tussentydse sekretaris, Mthokozisi Ngugungugu Sithole, in Estcourt. Ntuli doen ‘n beroep op alle...