Leeus-stut vir drie weke geskors ná rooikaart Rugby: Die Leeus sal vir die volgende drie weke sonder die stut, Asenathi Ntlabakanye, moet klaarkom ná sy rooikaart tydens verlede naweek se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Connacht. Hy is vroeg in die eerste helfte in Galway afgestuur oor ‘n gevaarlike duikslag teen die losvoorspeler, Conor Oliver. Die dissiplinêre...
Tag: weke
Franse senter Danty vir vyf weke geskors
Franse senter Danty vir vyf weke geskors Rugby: Frankryk sal vir die res van die Sesnasies-kampioenskap sonder sy senter, Jonathan Danty, wees ná sy skorsing van vyf-weke weens vuilspel in die afgelope naweek se gelykopstryd teen Italië. Die 31-jarige is in Lille afgestuur vir ‘n gevaarlike duikslag op die Italiaanse senter, Juan Ignacio Brex, en...
Frankryk se Willemse vir 4 weke geskors
Frankryk se Willemse vir 4 weke geskors Frankryk se slot, Paul Willemse, is vir vier weke geskors ná sy rooikaart teen Ierland in Vrydag se Sesnasies-wedstryd. Hy het in die agste minuut ʼn geelkaart gekry vir ʼn hoogvat op Andrew Porter. Dis gevolg deur ʼn tweede geelkaart na nog ʼn hoogvat, die keer op Caelan...
SA moontlik vir twee weke beurtkrag-vry
SA moontlik vir twee weke beurtkrag-vry Die buurland se elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom doen aggressiewe instandhouding en gevolglik is daar hierdie feestyd geen beurtkrag nie. Ramokgopa het in Pretoria verslag gedoen oor die instelling van die energie-aksieplan. Die beplande instandhouding is gemiddeld 8 000 megawatt. Volgens die minister mag Suid-Afrika moontlik twee weke lank...
Vermoorde onderwyseres was 14 weke swanger
Vermoorde onderwyseres was 14 weke swanger Ontstellende besonderhede het in die landdroshof in Alexandra, Johannesburg aan die lig gekom dat die 34-jarige onderwyser, Kirsten Kluyts, 14 weke swanger was toe sy vermoor is. Die beskuldigde, die 21-jarige student Bafana Mahungela, staan tereg op aanklagte van verkragting en moord met voorbedagte rade. Die Engelse onderwyser by...
Drie weke & 3 200 kinders dood in Gaza
Drie weke & 3 200 kinders dood in Gaza Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge sê ʼn onmiddellike humanitêre skietstilstand in die Midde-Ooste is vir miljoene mense ʼn saak van lewe of dood. Volgens Save the Children is byna 3 200 kinders die afgelope drie weke in Gaza dood wat meer is as...
Baba, 6 weke oud, dood na inenting
Baba, 6 weke oud, dood na inenting Die Namibiese polisie in Omusati sê ‘n ses-weke-oue baba is die week dood na sy by die Okahao-hospitaal ‘n inenting ontvang het. Adjunkkommissaris Moses Simaho sê die 23-jarige ma het haar tweeling dogters hospitaal toe geneem vir roetine inentings. Op pad huis toe het sy agtergekom die baba wat sy op haar rug...
Tshwane en Rand Water het twee weke vir plan – Kosmos 94.1
Tshwane en Rand Water het twee weke vir plan Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het die Stad Tshwane en Rand Water twee weke tyd gegee om met ‘n medium- tot langtermynplan vorendag te kom om die waterkrisis te hanteer. Die metro beleef ‘n daling in watervlakke by nege reservoirs weens ‘n toename in waterverbruik. Die departement se...
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng – Kosmos 94.1
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng ‘n Hof in Pakistan het die aanhouding van die voormalige eerste minister Imran Khan met 14 dae verleng om aanklagte dat hy staatsgeheime uitgelek het, te ondersoek. Khan se regsverteenwoordiger sê ‘n spesiale hofsitting is gehou by die Attock-gevangenis, waar Khan begin het om ‘n drie...
Barbie breek rekords, verdien US$1 miljard in 3 weke – Kosmos 94.1
Barbie breek rekords, verdien US$1 miljard in 3 weke Skaars drie weke nadat die Barbie-fliek vrygestel is, het dit by die kaartjiekantoor deur die miljard Amerikaanse dollar-kerf gebreek. Die rolprent met Margot Robbie en Ryan Gosling in die hoofrolle het die naweek afgesluit met 19 miljard Namibiese dollar wat wêreldwyd by kaartjiekantore gehaal is. Die...